Mc Nellies Kampus Kafee

Mc Nellies Kampus Kafee Laerskool Nelspruit Kampus Kafee

Bestel jou roomys nou!
13/09/2026

Bestel jou roomys nou!

🥪Verpakte Etes 🥪 Dit proe so lekker soos wat dit lyk!
22/05/2026

🥪Verpakte Etes 🥪
Dit proe so lekker soos wat dit lyk!

Our delicious Chicken Quasadillas is a firm favorite on our Linch Club menu. Mc Nellies is more than a Tuckshop - we are...
20/05/2026

Our delicious Chicken Quasadillas is a firm favorite on our Linch Club menu.
Mc Nellies is more than a Tuckshop - we are your childs second kitchen 🧑‍🍳

Die Mc Nellies Lunch/Dinner Club spyskaart teen slegs R70 per ete 🥘📅2-5 Maart 2026 📞Bestel vooruit op 0766745536 ⏰Gerief...
01/03/2026

Die Mc Nellies Lunch/Dinner Club spyskaart teen slegs R70 per ete 🥘

📅2-5 Maart 2026
📞Bestel vooruit op 0766745536
⏰Gerieflik vir afhaal tussen 13:15 en 16:30 by Mc Nellies Kampus Kafee @ Laerskool Nelspruit

Suiker, Pap & Melk - Die Mc Nellies Slap Pap ProjekDit is so lekker om te sien hoe al ons maats in die oggende 'n vuurwa...
18/02/2026

Suiker, Pap & Melk - Die Mc Nellies Slap Pap Projek

Dit is so lekker om te sien hoe al ons maats in die oggende 'n vuurwarm bordjie pap eet, saam hulle maatjies gesels en dalk gou 'n laaste keer hulle toesprake oefen voor die klok lui!

Ons ontbyt pap projek is VIR AL DIE NELLIE LEERDERS met geen uitsondering nie, daar is geen stigma aan gekoppel nie en as jy een oggend laat is, stop sommer self hier vir joune!

Ons is dankbaar vir die ouers wat meel, suiker en melk stuur - en hierdie projek is heeltemal gratis vir ons Nellie Maats!

Asseblief, stuur jou kind! ALMAL is welkom!
Laerskool Nelspruit

🍝Mc Nellies Lunch Club by Laerskool Nelspruit🍝'n Behoorlike middagete, gerieflik by die skool - of 'n aandete na 'n besi...
08/02/2026

🍝Mc Nellies Lunch Club by Laerskool Nelspruit🍝

'n Behoorlike middagete, gerieflik by die skool - of 'n aandete na 'n besige dag.
Met die sport oefeninge in volle swang - was aandetes nog nooit geriefliker nie.

Slegs R70 per porsie, met weeklikse spyskaarte wat verander.

Kontak ons en raak deel van die smul-lekker lunch (of dinner) club!

Beskikbaar elke middag vanaf 13:15 tot 16:30 afhaal.

https://chat.whatsapp.com/JxHoQTkIb0RHmMxvnYpGmq?mode=gi_t
📞+27 82 494 3908

🍩 Donuts by Dosyne!🍩Ons donuts is die ideale bederf vir jou kind se klas tydens 'n verjaarsdag, gerieflik en afgelewer.K...
03/02/2026

🍩 Donuts by Dosyne!🍩

Ons donuts is die ideale bederf vir jou kind se klas tydens 'n verjaarsdag, gerieflik en afgelewer.

Kontak ons vir pryse en bestellings op 📞+27 (82) 494-3908

19/01/2026

Address

Henshall Street
Mbombela
1201

Opening Hours

Monday 06:30 - 15:00
Tuesday 06:30 - 03:00
Wednesday 06:30 - 15:00
Thursday 06:30 - 15:00
Friday 06:30 - 15:00

Telephone

+27826385996

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mc Nellies Kampus Kafee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mc Nellies Kampus Kafee:

Shortcuts

Share

Category