Lake Grappa Guestfarm & Ski School

Lake Grappa Guestfarm & Ski School Lake Grappa is a man-made lake 20km from the Augrabies waterfalls and home to the Protea waterskier, GJ Visser.

We have luxury selfcatering units, a restaurant, also a stunning venue for any occasion - meetings, conferences, parties, weddings, etc.

Vier Erfenisdag saam met ons by Lake Grappa! πŸ‡ΏπŸ‡¦β˜€οΈ
23/09/2026

Vier Erfenisdag saam met ons by Lake Grappa! πŸ‡ΏπŸ‡¦β˜€οΈ

πŸŒŸπŸ’¦πŸŒŸ
22/09/2026

πŸŒŸπŸ’¦πŸŒŸ

| KOMBUISTEE | Daar is iets besonders aan 'n kombuistee langs die water...πŸ’¦'n Tafel vol liefde, vriendinne wat saam kuie...
14/09/2026

| KOMBUISTEE |

Daar is iets besonders aan 'n kombuistee langs die water...πŸ’¦

'n Tafel vol liefde, vriendinne wat saam kuier en die rustige dam-uitsig van Lake Grappa in die agtergrond.

Hier word herinneringe gemaak wat nog lank gekoester sal word.πŸ’«

πŸ“Έ Evara photography

πŸ’¦πŸŒΈπŸŒˆ
14/09/2026

πŸ’¦πŸŒΈπŸŒˆ

’n Kamp-partytjie vol pret! πŸ•οΈSpringkasteel, lekker speel en marshmallows braai by ons nuwe kampbraaiplekke – die perfek...
07/09/2026

’n Kamp-partytjie vol pret! πŸ•οΈ

Springkasteel, lekker speel en marshmallows braai by ons nuwe kampbraaiplekke – die perfekte manier om ’n spesiale dag saam met maatjies te vier! πŸ”₯

πŸ“· Evara Photography

| Klein veranderinge, groot verskil |Ons twee-slaapkamer chalets is eerste aan die b***t – met nuwe TV-hoekies en buitet...
29/07/2026

| Klein veranderinge, groot verskil |

Ons twee-slaapkamer chalets is eerste aan die b***t – met nuwe TV-hoekies en buitetafels vir nog meer gemak.

Ons kan nie wag om die res ook met julle te deel.

| Goeie nuus vir al ons kampeerders | Ons nuwe braaigeriewe by die ablusieblokke is nou gereed. Kom geniet ’n lekker bra...
25/07/2026

| Goeie nuus vir al ons kampeerders |

Ons nuwe braaigeriewe by die ablusieblokke is nou gereed. Kom geniet ’n lekker braai en ontspan by Lake Grappa Guest Farm.

Ons kan nie wag om julle te verwelkom nie! 🌿

16/06/2026
11/06/2026

Address

Lake Grappa Guestfarm
Marchand
8873

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 23:00
Saturday 08:30 - 17:00

Telephone

+27824294811

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lake Grappa Guestfarm & Ski School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lake Grappa Guestfarm & Ski School:

Share