Die Koöperasie Malmesbury

Die Koöperasie Malmesbury Die egte plaas kuier in die hartjie van die Swartland. Die restaurant waar jy familie raak en die kuier begin.

03/10/2026
🔥 RIBS & CHIPS VRYDAG! 🔥Dis Vrydag — tyd vir lekker kos, koue drankies en ’n behoorlike kuier! 🍖🍟🍻🥩 Ribs & chips – Slegs...
02/10/2026

🔥 RIBS & CHIPS VRYDAG! 🔥
Dis Vrydag — tyd vir lekker kos, koue drankies en ’n behoorlike kuier! 🍖🍟🍻
🥩 Ribs & chips – Slegs R200
🧊 Red Square Ice Bucket Deals – Red Ice, Blue Ice & Purple Ice
Bring jou mense en kom skop die naweek reg af by Die Koöperasie Malmesbury! 🤠
📍 Die Koöperasie, Malmesbury
📞 068 617 5257
Kom kuier saam met ons! ❤️‍🔥

🎶 Saterdag 19 September kuier ons lekker! 🍻Christo Smit is live by Die Koöperasie vanaf 18:00! 🎤🎸Kom geniet die musiek, ...
15/09/2026

🎶 Saterdag 19 September kuier ons lekker! 🍻

Christo Smit is live by Die Koöperasie vanaf 18:00! 🎤🎸

Kom geniet die musiek, kuier saam met jou mense en maak ’n aand daarvan. Tafels is beskikbaar vir bespreking — bespreek joune en maak seker jy’s reg vir ’n lekker aand! 🍻

📍 Die Koöperasie, Malmesbury
🗓️ 19 September | ⏰ 18:00

Plaaslik is lekkerder. 🤠❤️

15/09/2026
🏉 BOKKE. GROOTSKERM. GROOT KUIER. 🇿🇦🔥Saterdag vat ons die All Blacks aan — en jy weet waar die plek is! 🍻🍾 Bottle Specia...
11/09/2026

🏉 BOKKE. GROOTSKERM. GROOT KUIER. 🇿🇦🔥

Saterdag vat ons die All Blacks aan — en jy weet waar die plek is! 🍻

🍾 Bottle Specials op:
• Red Square
• KWV 5 Jaar
• Olof Bergh
• Captain Morgan Spiced Gold

📅 12 September
⏰ 23:00
📍 Die Koöperasie Malmesbury

Kom vroeg, kry jou plek en maak ’n aand daarvan. Rugby, drankies, kos & die dansvloer — ons het jou Saterdag uitgesorteer. 🕺🔥

Kom kuier. Kom skree. Kom BOK! 🇿🇦

🇿🇦🏉 DIE GROOTSTE Rugby IS TERUG! 🇳🇿Springbokke 🆚 All Blacks📅 5 September⏰ 17:00Kom kyk die groot game by die Koöperasie!...
05/09/2026

🇿🇦🏉 DIE GROOTSTE Rugby IS TERUG! 🇳🇿

Springbokke 🆚 All Blacks
📅 5 September
⏰ 17:00

Kom kyk die groot game by die Koöperasie! Groot skerms, koue drankies, goeie gees en natuurlik…

🥩🔥 RIB RACK & CHIPS — R150!

Bring jou span se gees, jou vriende en kom maak ’n aand daarvan! 🍻🏉

Groot skerms. Groot gees. Groot rugby. 🇿🇦💥

🥩🔥 VRYDAG IS RIBDAG BY DIE KOÖPERASIE! 🔥🥩As jy lus is vir 'n bord wat jou honger behoorlik stilmaak, dan weet jy waar om...
28/08/2026

🥩🔥 VRYDAG IS RIBDAG BY DIE KOÖPERASIE! 🔥🥩
As jy lus is vir 'n bord wat jou honger behoorlik stilmaak, dan weet jy waar om te wees! 😍
🍖 1kg Ribs
🍟 Skyfies
🧅 Uie Ringe
💥 Slegs R200!
🚫 Hierdie prys is slegs beskikbaar vir etes in die restaurant.
Bring jou vriende, geniet 'n yskoue drankie, lekker musiek en die beste Vrydag-atmosfeer in Malmesbury. 🍻
📍 Die Koöperasie, Malmesbury
📞 068 617 5257
Waar vriende boer! 🤠


📢 While stocks last

Address

12 Voortrekker Road
Malmesbury
7300

Opening Hours

Wednesday 13:00 - 23:00
Friday 12:00 - 23:59
Saturday 13:00 - 23:59

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Koöperasie Malmesbury posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share