Oppie Draai

Oppie Draai Monday-Friday: 07:30 -19:00
Saturday: 07:30 -14:00
R62 Main Road, Louterwater
Contact us:066 266 4201

Oppie het ń lekker Middagete beskikbaar 14 Februarie (Woensdag) vanaf 13:00!!!!KontakTalita: 073 797 7957
12/02/2024

Oppie het ń lekker Middagete beskikbaar 14 Februarie (Woensdag) vanaf 13:00!!!!

Kontak
Talita: 073 797 7957

Onthou om voor of op 8h vanaand jou bestelling te plaas vir môre se SPECIAL!!!Talita: 0737977957
08/02/2024

Onthou om voor of op 8h vanaand jou bestelling te plaas vir môre se SPECIAL!!!

Talita: 0737977957

Ons hier by Oppie het weer n lekker SPECIAL aan vir Vrydag 9 Februarie!!!
06/02/2024

Ons hier by Oppie het weer n lekker SPECIAL aan vir Vrydag 9 Februarie!!!

Oppie het Donderdag 18 Januarie, n Roosterkoek special. ñ Lekker vars Roorsterkoek met boerewors en stew of tamatie sous...
17/01/2024

Oppie het Donderdag 18 Januarie, n Roosterkoek special. ñ Lekker vars Roorsterkoek met boerewors en stew of tamatie sous vir R35. Aflewering beskikbaar vanaf Misgund tot Tweeriviere.

Bestel voor of op Donderdag nie laater as 10uur.

Oujaars geselligheid!Kom geniet ń bordjie potjiekos / takeaway saam ons Sondag middag. 12uur brand die vuur al met n iet...
29/12/2023

Oujaars geselligheid!

Kom geniet ń bordjie potjiekos / takeaway saam ons Sondag middag. 12uur brand die vuur al met n ietsie koud of lekker melkskommel!!

R50 ń kop
•Skenkelpot
•Hoenderpot

Oppie Draai is ongelukkig toe vanaf die 22ste Desember en ons is weer oop die 27ste Desember. Geseënde Kersfees🎄Geniet d...
22/12/2023

Oppie Draai is ongelukkig toe vanaf die 22ste Desember en ons is weer oop die 27ste Desember.

Geseënde Kersfees🎄
Geniet die vakansie!!!

Begin hierdie week en hierdie Maandag reg, met n Oppie Ontbyt!!🍳2 eiers, 2 bacon, 1 worsie, baked beans en 2 toast brood...
11/12/2023

Begin hierdie week en hierdie Maandag reg, met n Oppie Ontbyt!!🍳

2 eiers, 2 bacon, 1 worsie, baked beans en 2 toast broodjie met kaas, jam en botter.

Baie lekker koek te koop by ons op bestelling.Kontak ons na:Talita: 0737977957
04/12/2023

Baie lekker koek te koop by ons op bestelling.

Kontak ons na:
Talita: 0737977957

As ń tee of n normale koffie nie vir jou is nie, kom kry ń Cappaccino. Want hoe anders moet jy nou jou dag begin?
27/11/2023

As ń tee of n normale koffie nie vir jou is nie, kom kry ń Cappaccino. Want hoe anders moet jy nou jou dag begin?

MILKSHAKES!!!!! Groot en Klein!Ons het lime, banana, strawberry, bubblegum en chocolate
27/11/2023

MILKSHAKES!!!!!

Groot en Klein!

Ons het lime, banana, strawberry, bubblegum en chocolate

Hierdie baie lekker Peppermint Crisp en Melktertjie roep vir jou!! Slegs R8, asook n groter melktertjie vir R15 en n sky...
25/11/2023

Hierdie baie lekker Peppermint Crisp en Melktertjie roep vir jou!!

Slegs R8, asook n groter melktertjie vir R15 en n skyfie melktert!

So kom geniet hier lekker poeding op hierdie lekker oggend.

Kom loer in vanoggend, en kom bederf jouself met ń ietsie op ons Menu.
25/11/2023

Kom loer in vanoggend, en kom bederf jouself met ń ietsie op ons Menu.

Address

R62
Louterwater
6435

Opening Hours

Monday 07:30 - 19:00
Tuesday 07:30 - 19:00
Wednesday 07:30 - 19:00
Thursday 07:30 - 19:00
Friday 07:30 - 19:00
Saturday 07:30 - 14:00

Telephone

+27662664201

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppie Draai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category