18/09/2026
Skermuteslings toer 17 September 2026.
Ons het graag n Australier verwelkom wat die toer geboek het.
Boek gerus n toer om meer te leer oor ons erfenis en voorouers.
Ons gaan na slagvelde, grafte en die enigste plek waar n klein groepie boere uitoorle het en die magtige Engelse kommando verslaan het.