K's Your personal Chef

K's Your personal Chef Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from K's Your personal Chef, Caterer, Louis Trichardt.

Catering Service: Private chef / Caterer
Waar die voorbereiding van goeie kos bloot nog 'n uitdrukking van kuns is en gekombineer is met passie vir dit wat ek doen waar ek my kreatiwiteit kan uitleef.

12/07/2026
12/07/2026
12/07/2026

Beplan jy 'n spesiale geleentheid? Kyk hoe verander ons, ons Indoor Venue om by jou tema te pas.
Navrae Karen 064 617 0608

Verjaarsdag platters~ Baie dankie Nina vir jou bestelling ~
05/07/2026

Verjaarsdag platters
~ Baie dankie Nina vir jou bestelling ~

Padkos: Vir vroee oggende oppad na 'n sport byeenkoms.Individuele kos blikkies vir elkeen om in die kar te eet, een groo...
20/06/2026

Padkos: Vir vroee oggende oppad na 'n sport byeenkoms.
Individuele kos blikkies vir elkeen om in die kar te eet, een groot houer (of was dit 2 of 3) vir die res van die dag om "piekniek" te hou uit die kar se kattebak.
Van die kos was al opgeeet toe ek onthou het om fotos te neem

VADERSDAG OPSIES:1. Jy bring al jou eie eet- & drinkgoed saam. R40 pp volw, R20 kinders. Ons het vir jou 'n tafel en sto...
17/06/2026

VADERSDAG OPSIES:
1. Jy bring al jou eie eet- & drinkgoed saam. R40 pp volw, R20 kinders. Ons het vir jou 'n tafel en stoele, braai en rooster
of
2. Jy betaal vir bykosse en nagereg met jou EIE vleis soos op die foto hierby. Ons het vir jou n tafel en stoele, braai en rooster
Eie eetgerei, glase en coolerbokse is welkom!
Bespreek by Karen 064 617 0608

VADERSDAG OPSIES:
1. Jy bring al jou eie eet- & drinkgoed saam. R40 pp volw, R20 kinders. Ons het vir jou 'n tafel en stoele, braai en rooster
of
2. Jy betaal vir bykosse en nagereg met jou EIE vleis soos op die foto hierby. Ons het vir jou n tafel en stoele, braai en rooster

Eie eetgerei, glase en coolerbokse is welkom!

Bespreek by Karen 064 617 0608 voor Vrydag 19/6/26

Private Function catering @ Firepit & Fork Restaurant.Harvest tables for 60 guests
12/06/2026

Private Function catering @ Firepit & Fork Restaurant.
Harvest tables for 60 guests

Address

Louis Trichardt
0920

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when K's Your personal Chef posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to K's Your personal Chef:

Share

Category