Splash at BezVille

Splash at BezVille Sunday lunch
Outdoor venue
Baby Shower / kitchen tea & Nappy braai
Braai / Picnic areas
Playground
Restaurant / Tea Garden Our Business is Memory Making.

We Create ~ You Celebrate. We Plan ~ You Party. Excellence is not an act but a habit, because in your dreams every detail matters. By prearranged bookings only.

Saterdag 12e & Sondag 13e Sept '26 by die Splash Kiosk
11/09/2026

Saterdag 12e & Sondag 13e Sept '26 by die Splash Kiosk

🌟 Aandag alle Onderwysers en Klasouers! 🌟Die beplanning vir die jaareind-klaspartytjies het amptelik begin. Waarom dit h...
11/09/2026

🌟 Aandag alle Onderwysers en Klasouers! 🌟

Die beplanning vir die jaareind-klaspartytjies het amptelik begin. Waarom dit hierdie jaar vir jouself moeilik maak? Bring die klas na Bezville Venue!

Laat die kinders lekker hardloop, speel, swem en op die Splashpad baljaar terwyl julle terugsit en die einde van 'n suksesvolle skooljaar geniet. Whala – geen skoonmaak of chaos nie 🛑🧹
• 🎒 Geskik vir alle ouderdomme (Kleuterskool, Laerskool tot Hoërskool)
• 🍔 Bekostigbare pakkette wat by julle begroting pas of self catering
• 🔒 Veilige venue
Presiese kwotasies is beskikbaar op aanvraag.
📧 Kontak Karen by 064 617 0608 en bespreek julle plek vandag!

Reen of Sonskyn! "We've got you covered"
10/09/2026

Reen of Sonskyn! "We've got you covered"

🌧️ Is jy bang die reënweer kortwiek ‘n beplande partytjie? Moenie stres nie, ons het ’n Plan B wat net soveel pret is! 🎉...
08/09/2026

🌧️ Is jy bang die reënweer kortwiek ‘n beplande partytjie? Moenie stres nie, ons het ’n Plan B wat net soveel pret is! 🎉
• Ons skuif die hele makietie doodeenvoudig na ons opwindende Indoor Venue toe! Dit beteken die kuier gaan groot aan – heeltemal droog en propvol vermaak. 🥳
• Kyk net wat wag alles binne op julle:
🛒 Ons Pretend Play Supermark – waar kinders ure speel!
🎨 Art & Crafts en Speel hoekie – waar kreatiwiteit vlerke kry.
🍭 Candy Wall – ’n absolute droom vol lekkergoed bederfies!
🏰 Onderdak-spasie – perfek vir ’n springkasteel of Bubble House.
☕ Koffiestasie – gerieflik toegerus met breekware, yskas, ketel en mikrogolf.
🥩 Onderdak braai- & kuier-area – ouers het hul eie groot, gesellige area om rustig saam te kuier terwyl die kinders baljaar.

Of dit Plan A buite is of Plan B binne is, jou partytjie is 100% veilig teen enige weersomstandighede! Welkom reën, welkom sonskyn – die partytjie is aan! 🎈✨
• 💬 Kontak ons vandag nog om jou datum te bespreek en te verseker jou partytjie is weer veilig! 👇
• Karen Bezuidenhout 064 617 0608

IS JY GEREED OM JOU JAAREIND FUNKSIE TE BEPLAN? 🥳☀️Die einde van die jaar is vinniger hier as wat jy d**k! Of dit nou 'n...
08/09/2026

IS JY GEREED OM JOU JAAREIND FUNKSIE TE BEPLAN? 🥳☀️Die einde van die jaar is vinniger hier as wat jy d**k!
Of dit nou 'n korporatiewe funksie, 'n spanbou of 'n lekker saamkuier is – ons het die perfekte venue vir jou!

🌴✨Wat ons bied:
💦 'n Sprankel skoon swembad
⛲ Die Splashpad waar kinders ure veilig kan speel & volwassenes afkoel onder die sproeiers.
🌿 Groot grasperke perfek vir pragtige lang tafels.
🔥 Verskeie braai areas vir self-catering, óf kies 'n heerlike buffet-ete met ons professionele spyseniering!
🥳 Spanbou Aktiwiteite vir oud en jonk

🎨 Temas vir elke smaak: Of jy nou ’n tradisionele Kersfees-tema (met feestelike rooi-en-wit, goud, silwer en groen dekor), ’n tropiese "Pool Party"-vibe, of ’n deftige somersbuffet verkies – ons bring jou visie lewendig met unieke kleurpalette en dekor-idees!🍽️

Die keuse is joune: Gaan julle vir self-catering, slegs dekor, of die volle pakket met spyseniering én dekor? Is jou idee ’n informele braai-atmosfeer of verkies jy 'n stylvolle volledige buffet- en / of dekorpakket?
📅 Besprekings is nou oop! Datums is beperk vir die besige seisoen.📩 Stuur vir ons 'n privaat boodskap (DM) of WhatsApp Karen 064 617 0608

Geen twee funksies lyk hier ooit dieselfde nie.Sag en vroulik. Waagmoedig en kleurvol. Natuurlik en subtiel. Of dalk iet...
07/09/2026

Geen twee funksies lyk hier ooit dieselfde nie.
Sag en vroulik. Waagmoedig en kleurvol. Natuurlik en subtiel. Of dalk iets met ’n tikkie fantasie of ‘n bietjie Boho.
Jy kies wat by jou visie en begroting pas:
Klassiek. Gestileer. Betowerend of net ‘n lekker kuier.
Jou geleentheid. Jou styl & Bezville-magic

WhatsApp Karen as jy meer wil weet: 064 617 0608

O genade! My selfoon het besluit "no more". Ek is net op whatsapp beskikbaar wat ek van my laptop af doen. As ek nie dad...
02/09/2026

O genade! My selfoon het besluit "no more". Ek is net op whatsapp beskikbaar wat ek van my laptop af doen. As ek nie dadelik antwoord nie, weet net ek sal een of ander tyd as ek weer naby is.

'n Nuwe seisoen vol kleur & somer "vibes". Dit is "Pool Party" tyd!Navrae Karen 064 617 0608
02/09/2026

'n Nuwe seisoen vol kleur & somer "vibes". Dit is "Pool Party" tyd!
Navrae Karen 064 617 0608

Ons sprankel skoon swembad is reg vir jou! Kom braai, kom piekniek of bestel pap/brood rolletjie, sous, slaai en wors wa...
01/09/2026

Ons sprankel skoon swembad is reg vir jou! Kom braai, kom piekniek of bestel pap/brood rolletjie, sous, slaai en wors wat ons vir jou braai die naweek. Ons is Saterdag & Sondag oop!

Onthou om vooraf te bespreek al is dit 'n uur voor die tyd

Karen 064 617 0608

Address

Schyffontein
Louis Trichardt
0920

Opening Hours

Saturday 10:00 - 18:00
Sunday 10:00 - 18:00

Telephone

+27646170608

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Splash at BezVille posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share