Toeka Deli & Koffiewinkel

Toeka Deli & Koffiewinkel Restaurant, Coffee shop and deli.

Liewe Toeka-familieElke einde bring ook die begin van iets nuuts…Ons is ongelooflik opgewonde om julle steeds met diesel...
07/10/2026

Liewe Toeka-familie

Elke einde bring ook die begin van iets nuuts…

Ons is ongelooflik opgewonde om julle steeds met dieselfde liefde, warmte en passie in ons winkel te verwelkom — om julle te bedien en te bederf.

Al verander die naam en begin daar ’n nuwe hoofstuk, bly die liefde vir ons mense en ons gemeenskap dieselfde. 🤍

👉 Volg gerus ons nuwe blad: Vanilla Valley

https://www.facebook.com/share/1DSAHq458X/

Exclusive cakes for your memorable event

28/09/2026

💚 ’n Hoofstuk kom tot ’n einde…

Wat in Oktober 2022 begin het as ’n droom, het soveel meer geword as net ’n koffiewinkel. Dit was ontbyt saam met vriende, verjaarsdae, funksies, spesiale oomblikke, vinnige koffies en hope herinneringe. ☕️

Aan elke persoon wat ooit by ons ingestap het, iets bestel het, ’n funksie by ons gehou het, ons ondersteun het of net ’n mooi woord gelos het — DANKIE. 🤍

Maar… 👀

Dit is nie noodwendig die einde van die storie nie.

Hou hierdie blad dop.
Ons het nog iets om met julle te deel… ✨

Toeka Deli — dankie vir die herinneringe.
💚

16/09/2026

Na jare se skool, toetse, eksamens, stres en memories… is dit tyd om bietjie te ontspan voor die groot dag waarvoor jy al so lank wag 🥂🎓

Kom geniet ’n heerlike BREAKFAST BUFFET by Toeka Deli & Koffiewinkel voordat die groot finale eksamen begin! 🥐🍳☕️

08/09/2026

✨ Small wedding. Big love. Forever memories. ✨
There’s something incredibly special about an intimate wedding — where every detail feels personal, every moment feels meaningful, and the love in the room speaks louder than anything else. 🤍

From the candlelit tables and rich burgundy florals to the beautiful little details that made the day uniquely theirs… this celebration was simply love, beautifully done. 🥂🌹

And we were so privileged to bring it all together:

🤍 Indaba Events — venue & coordination
🍽️ Toeka Deli & Koffiewinkel — catering
🎂 Vanilla Valley — wedding cake & sweet details

Three local businesses, one beautiful celebration, and a whole lot of heart. ❤️

Because your wedding doesn't have to be big to be unforgettable.

04/09/2026

🌸🍲 SECRETARY’S DAY, MAAR MAAK DIT ’N KLEIN-POTJIE-PARTY! 🍲🌸

Op die spyskaart:
🦐 Seekospotjie
🍗 Hoenderpotjie
Biscoff Kaaskoek
🥂 ’n Lekker skeut lag en kuier
❤️ En ’n hele klomp waardering vir die dames wat elke dag dinge laat gebeur!

Want agter elke suksesvolle span is daar iemand wat die chaos organiseer, die oproepe antwoord, die probleme oplos… en natuurlik weet waar alles is! 😂

Dankie aan elke dame wat saamgekuier het — julle het die middag ekstra spesiaal gemaak! 🌷

Lekker kos. Lekker mense. Lekker potjie. ❤️

Dít is hoe ons by Toeka Deli Secretary’s Day vier! ✨

30/08/2026
14/06/2026

💙🤍 A Timeless Celebration of Love 🤍💙

This elegant two-tier wedding cake was created for a very special couple, blending classic sophistication with meaningful African-inspired details.

Featuring smooth white fondant, striking blue accents, delicate pearl detailing, this design is the perfect balance of tradition and modern elegance.

Every wedding cake we create is custom-made to tell your unique love story and become a memorable part of your special day.

Made with love by Vanilla Valley

Elmia Hansen nutritionists macro-friendly food bowls nou beskikbaar by Toeka Deli & Koffiewinkel.
27/05/2026

Elmia Hansen nutritionists macro-friendly food bowls nou beskikbaar by Toeka Deli & Koffiewinkel.

Address

19 Bandjies Straat
Lichtenburg
2740

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Toeka Deli & Koffiewinkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category