28/09/2026
Bestel 'n Stukkie Frikkie vir aflewering Woensdag.
Baguette broodjie met sappige Kerrie Frikkadelle, vars roket blare en lemmetjie crema sous.
*R50 per broodjie*
Plaas asb jou bestelling voor 12:00 Dinsdag.
Aflewering is tussen 12:00 - 13:00 Woensdag.