09/10/2026
DIS VRYDAG
Vrydag is gemaak vir lekker kuier, goeie kos en bederf vir die hele gesin!
Ons bekende Gin & Pizza-special– perfek vir Ma en Pa om die week op ’n lekker noot af te sluit!
Ietsie soets vir die kleinding se soettand.
Ietsie lekker en smaaklik vir almal wat lus is vir ’n heerlike happie.
Of jy nou kom ontspan ná ’n lang week, saam met vriende kuier of net die gesin wil bederf –by Sion Koffiehuis is daar iets vir elke smaak en elkeen se hart!
Los die kosmaak vir vanaand, bring die gesin en kom geniet die Vrydag-atmosfeer saam met ons!
📍 Sion Koffiehuis & Deli
☕ Waar lekker kos en lekker kuier bymekaarkom!