26/09/2026
Wanneer ‘n troeteldier groet, verloor ons meer as net ‘n diertjie, ons verloor ‘n gesinslid en ‘n getroue kameraad. 🥹
Elsje van Jaarsveld praat in hierdie week se Dieremaniere met René Rossouw, stigter van Petkidz, ‘n veilige hawe en ondersteuningsgemeenskap vir troeteldiereienaars wat die intense pyn van troeteldierverlies beleef.
🎧 Luister nou op Spotify, YouTube, rsg.co.za of ons app. Die skakels is in die "comments".