24/09/2026
🇿🇦🔥 BRAAIDAG! HERITAGE DAY! 🔥🇿🇦
24 September – ’n Dag vir ons mense, ons kos en ons erfenis! ❤️
🥩 Steak, wors & aartappelslaai – slegs R120!
🏏 Krieket: Suid-Afrika 🇿🇦 vs Australië 🇦🇺
🎤 AJ van der Mescht op die verhoog 19h00
🔥 Goeie kos • Goeie mense • Goeie geselskap
Kom kuier saam, maak die vuur warm en vier Heritage Day Weskus-styl! 🍻🔥
Ons Erfenis. Ons Mense. Ons Braai. ❤️