Cup Of Life

Cup Of Life The local COFFEE SPOT where great food, the BEST COFFEE and greater FRIENDSHIPS are made! CELEBRATE | LIFE | COFFEE
(1)

Venue is developed for small Events and events management - please contact CUP OF LIFE if you are interested.

Hier is ons ete van more! 'n lekker groot bord kos! Bestel nou by 061 522 9632
05/05/2026

Hier is ons ete van more! 'n lekker groot bord kos! Bestel nou by 061 522 9632

Moenie hierdie lekker ete vir n goeie doel mis nie! Bestel sommer nou deur op die link te click!
05/05/2026

Moenie hierdie lekker ete vir n goeie doel mis nie! Bestel sommer nou deur op die link te click!

Warm winterkos, vars van die Weskus af. Beskikbaar in Kuilsrivier.

Op 16 Mei bied ons ’n heerlike snoek-ete vir wegneem aan. Die snoek kom direk uit Velddrif en word op die kole gebraai deur die Velddrif-gemeente self – mense wat weet hoe om snoek perfek gaar te maak.

Elke porsie sluit in:
• Varsgebraaide snoek
• ’n Warm roosterkoek
• Geurige patat

’n Vol, smaaklike ete vir slegs R100.

Ondersteun Winterhoop en geniet ’n eg Suid-Afrikaanse gunsteling wat met sorg en trots voorberei word.

Kaartjies is nou beskikbaar:
https://suidkerkwinkel.company.site/Winterhoop-Snoek-Ete-vir-Wegneem-p816420006

Moenie uitmis nie – beperkte hoeveelhede beskikbaar

Mense, hierdie Lasagna ruik heerlik hier in ons kombuis!!! Bestel voor alles uitverkoop is 061 522 9632!
23/04/2026

Mense, hierdie Lasagna ruik heerlik hier in ons kombuis!!! Bestel voor alles uitverkoop is 061 522 9632!

Vandag eet ons heerlike huiskos! Bestel sommer nou by 061 522 9632
22/04/2026

Vandag eet ons heerlike huiskos! Bestel sommer nou by 061 522 9632

Vandag eet ons weet lekker tuisgemaakte Quiche! Bestel sommer nou by 061 522 9632
21/04/2026

Vandag eet ons weet lekker tuisgemaakte Quiche! Bestel sommer nou by 061 522 9632

For us, it’s a night out. For them, it’s survival.’n Warm bord kos. ’n Kombers. ’n Kans.Hulle het nie ’n keuse nie… maar...
20/04/2026

For us, it’s a night out. For them, it’s survival.
’n Warm bord kos. ’n Kombers. ’n Kans.
Hulle het nie ’n keuse nie… maar jy het.
Take your seat at the Winterhoop Gala and make a real difference.
Reserve your table today and bring hope to the children of Rietbron and Alta Du Toit.

Moenie vandag se Appeltert met vla mis nie! Dis die perfekte weer daarvoor. Bestel sommer nou by 061 522 9632
17/04/2026

Moenie vandag se Appeltert met vla mis nie! Dis die perfekte weer daarvoor. Bestel sommer nou by 061 522 9632

Vandag is hier baie lewe by ons, groot vreugde en harte vol trots! Ons verwelkom Okidoki Kidz Kuilsrivier vir hulle Oupa...
17/04/2026

Vandag is hier baie lewe by ons, groot vreugde en harte vol trots! Ons verwelkom Okidoki Kidz Kuilsrivier vir hulle Oupa en Ouma dag! Dis ons voorreg om hierdie dag saam met julle te deel.

'n Heerlike lekker Donderdag ete! Wat kan nou beter wees as 'n Stir-Fry! Bestel sommer nou by 061 522 9632
16/04/2026

'n Heerlike lekker Donderdag ete! Wat kan nou beter wees as 'n Stir-Fry! Bestel sommer nou by 061 522 9632

Mense vandag gaan ons lekker eet! Bestel sommer nou jou kos! Cup of Life 061 522 9632
15/04/2026

Mense vandag gaan ons lekker eet! Bestel sommer nou jou kos! Cup of Life 061 522 9632

Skep moed vir die week en kom geniet een van ons lekker Quiche's!
14/04/2026

Skep moed vir die week en kom geniet een van ons lekker Quiche's!

Vandag het ons 'n heerlike tuisgemaakte ete! Net wat jou hart nodig het om deur die res van die week te kom.
08/04/2026

Vandag het ons 'n heerlike tuisgemaakte ete! Net wat jou hart nodig het om deur die res van die week te kom.

Address

26 Langverwacht Road
Kuils River
7580

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 02:00

Telephone

+27 61 522 9632

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cup Of Life posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cup Of Life:

Share

Category