17/10/2026
๐ฝ๏ธ SUNDAY LUNCH BY DIE BOOMHUISIE!
Sondag is familietyd โ en wat is nou lekkerder as โn behoorlike bord kos sonder dat jy self hoef te kook? โค๏ธ
Vir slegs R129 kry jy โn keuse tussen:
๐ Halwe Hoender
๐ท Varkskywe
En natuurlik moet โn lekker Sondagete met iets soets afgesluit wordโฆ poeding is GRATIS ingesluit! ๐๐ฐ
Bring die familie, kom sit rustig aan en geniet jou Sunday Lunch saam met ons by Die Boomhuisie.
En die beste deel? Geen skottelgoed daarna nie! ๐
Geldig tot verdere kennisgewing.
๐ Viljoenstraat 75, Krugersdorp-Noord
๐ 011 665 3797