LaruLicious

LaruLicious We provide delicious, freshly prepared, unique platters and meals for any occasion.

Heerlike kos beskikbaar en die lekkerste koffie/melkskommels/roomys! Bederf jouself ๐ŸŒธ
28/09/2026

Heerlike kos beskikbaar en die lekkerste koffie/melkskommels/roomys! Bederf jouself ๐ŸŒธ

27/09/2026

Pretoria FM vier hul 33 jaar verjaarsdag en ons het die voorreg gehad om die kos vir hul te maak! Dankbaar

โ€™n Lekker ontbyt-bederf vir die personeel van Laerskool Roodekrans! โ˜•๏ธ๐Ÿฅ๐Ÿ“Vars, smaaklik en met liefde voorberei deur Laru...
25/09/2026

โ€™n Lekker ontbyt-bederf vir die personeel van Laerskool Roodekrans! โ˜•๏ธ๐Ÿฅ๐Ÿ“

Vars, smaaklik en met liefde voorberei deur LaruLicious. ๐Ÿ’•

Trots om deel te wees van Bloeisel ๐ŸŒธ๐ŸŒธOns is ongelooflik trots om van ons LaruLicious-lekkernye aan Bloeisel te verskaf! ...
21/09/2026

Trots om deel te wees van Bloeisel ๐ŸŒธ๐ŸŒธ

Ons is ongelooflik trots om van ons LaruLicious-lekkernye aan Bloeisel te verskaf! ๐Ÿ’—

Van vars beef paninis, curry chicken mayo croissants, quiches, sliders en chocolate croissants tot kospakkies en ander varsgebakte gunstelinge โ€“ daar is altyd iets lekker om te geniet.

Gaan maak gerus โ€™n draai by Bloeisel, kry iets lekker om te eet en ondersteun hierdie pragtige plaaslike besigheid waar die mooi begin. ๐ŸŒธ

Vir ons is dit โ€™n voorreg om ons kos op hulle rakke te sien en deel te wees van iets so besonders.

Kos gemaak met liefde. ๐Ÿ’•

Heerlike peuselhappies ๐Ÿ˜ ek bestel sommer vir myself een ๐Ÿ˜‹
20/09/2026

Heerlike peuselhappies ๐Ÿ˜ ek bestel sommer vir myself een ๐Ÿ˜‹

15/09/2026

Ons het die voorreg gehad om die kos te doen vir Rhona Erasmus se verjaarsdagviering.

Baie dankie dat LaruLicious deel kon wees van so โ€™n spesiale geleentheid Rhona! ๐Ÿ’—

Kos is ons passie.
Ps: Kyk net hierdie besonderse venue ๐Ÿ‘€๐Ÿ˜ฎ

Wat โ€™n ongelooflike voorreg om vir die 4de jaar in โ€™n ry die kos vir die VIPโ€™s by Afrikaans in die Wolke te kon voorbere...
13/09/2026

Wat โ€™n ongelooflike voorreg om vir die 4de jaar in โ€™n ry die kos vir die VIPโ€™s by Afrikaans in die Wolke te kon voorberei! ๐Ÿคโœจ

Dit was weereens โ€™n ongelooflike ervaring en beslis een van die hoogtepunte op die LaruLicious-kalender.

Baie dankie aan Hoรซrskool Noordheuwel vir julle vertroue in LaruLicious en dat ons jaar nรก jaar deel mag wees van hierdie besondere geleentheid. Dit beteken opreg baie vir ons!

Ons harte is vol dankbaarheid. ๐Ÿ’—

LaruLicious
Kos is ons passie ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿณโœจ

03/09/2026
Charcuterie koppies ๐ŸคIndividueel gepak en gevul met alles wat lekker is โ€” โ€™n heerlike kombinasie van sout happies, kaas,...
29/08/2026

Charcuterie koppies ๐Ÿค
Individueel gepak en gevul met alles wat lekker is โ€” โ€™n heerlike kombinasie van sout happies, kaas, vars vrugte en ietsie crunchy. ๐Ÿ“๐Ÿง€๐Ÿฅจ

Perfek vir funksies, vergaderings, verjaarsdae, troues of enige geleentheid waar jy iets mooi รฉn maklik wil bedien.

Kontak LaruLicious om jou bestelling te plaas.
๐Ÿ“ž 082 309 1961

Mooi. Gerieflik. Heerlik.

๐Ÿ’ Wedding Celebrations ๐ŸคโœจIntiem, gesellig en nรฉt perfek.Van mooi saamgestelde platters tot heerlike happies wat elke taf...
21/08/2026

๐Ÿ’ Wedding Celebrations ๐Ÿคโœจ

Intiem, gesellig en nรฉt perfek.
Van mooi saamgestelde platters tot heerlike happies wat elke tafel besonders laat lyk โ€” LaruLicious help jou om die liefde in elke detail te vier. ๐ŸŒฟ๐Ÿฅ‚

Perfek vir โ€™n intieme troue, verlowing of spesiale viering.

๐Ÿ“ž Plaas jou bestelling: 082 309 1961

LaruLicious โ€“ Kos is ons passie. โค๏ธ

Address

6 Dippenaar Road Noordheuwel
Krugersdorp

Opening Hours

Monday 06:30 - 18:00
Tuesday 06:30 - 18:00
Wednesday 06:30 - 18:00
Thursday 06:30 - 18:00
Friday 06:30 - 16:00
Saturday 07:30 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LaruLicious posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category