24/05/2021
Die een is spesifiek vir al die Krugersdorp mense wat sê ek moet laatweet as ek in daai area optree. Hier is nou ñ kans.
SONDAG - 30 MEI - 10:00 TOT 15:00
KHOSA SPORTS CLUB. C/O
SHANNON RD & FREDERICK
COOPER DRIVE, KENMERE
KRUGERSDORP