Sink Stoor

Sink Stoor 3 Border Straat , Wilgenhof, Kroonstad โ˜•๏ธ๐Ÿ› 079 889 9442 ๐Ÿ“ž

24/09/2026

๐Ÿ“ฏGoeiemรดre! Sien julle vandag tussen 9 v.m en 1 n.m. !๐Ÿ“ฏ

๐ŸฅHalala Suid-Afrika! ๐Ÿช‡Kom vier Erfenisdag saam met ons specials!๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ ล„ Tuisgemaak poeding en Cappuccino vir R 60๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ 'n Boer...
23/09/2026

๐ŸฅHalala Suid-Afrika! ๐Ÿช‡
Kom vier Erfenisdag saam met ons specials!

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ ล„ Tuisgemaak poeding en Cappuccino vir R 60
๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ 'n Boereworsrol vir R30

๐Ÿš Aflewerings verniet bo R200

Nkosi Sikelel' iAfrika!

Hierdie Woensdag: Heerlike Sink Stoor vetkoek!๐ŸดInstap of op bestelling. ๐ŸดVir bestellings bo R200 is aflewering verniet.....
15/09/2026

Hierdie Woensdag: Heerlike Sink Stoor vetkoek!
๐ŸดInstap of op bestelling.
๐ŸดVir bestellings bo R200 is aflewering verniet...

๐Ÿ“3 Border straat, Wilgenhof, Kroonstad

Is jy nie lus om kos te maak nie? Kom loer bietjie in ons vrieskas! Of is jy lus vir bietjie poeding? Ons het dit ook!๐Ÿ“3...
15/09/2026

Is jy nie lus om kos te maak nie? Kom loer bietjie in ons vrieskas!
Of is jy lus vir bietjie poeding? Ons het dit ook!

๐Ÿ“3 Border straat, Wilgenhof, Panorama

Vars baklava vanoggend!๐Ÿ“3 Border straat, Wilgenhof, Kroonstad
12/09/2026

Vars baklava vanoggend!

๐Ÿ“3 Border straat, Wilgenhof, Kroonstad

Welkom, Lente! Skop jou tekkies uit en peul jou baadjie af. Koop vir jou 'n drankie en ontvang 'n blom - net om die Lent...
01/09/2026

Welkom, Lente!
Skop jou tekkies uit en peul jou baadjie af.
Koop vir jou 'n drankie en ontvang 'n blom - net om die Lente reg af te skop!๐Ÿ’

Julle weet nie wat ons weet nie... ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆDis Groen en Goud die naweek by die Sinkstoor!๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ*Combo:* Hamburger & 350ml Melkskom...
26/08/2026

Julle weet nie wat ons weet nie...
๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆDis Groen en Goud die naweek by die Sinkstoor!๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ
*Combo:* Hamburger & 350ml Melkskommel/ 250ml Cappuccino
๐Ÿ†Kantore bestel op Vrydag - ons lewe af!
Sien jou daar ๐Ÿ’š๐Ÿ’›๐Ÿ’š๐Ÿ’›

Vars koekies uitgepak! Sien jou by die Sinkstoor, nou vanaf 8 uur die oggend tot 4 uur die middag.Kom geniet dit salighe...
18/08/2026

Vars koekies uitgepak!
Sien jou by die Sinkstoor, nou vanaf 8 uur die oggend tot 4 uur die middag.

Kom geniet dit saligheid saam met ons!

๐Ÿฅง Nie lus vir kosmaak vandag nie? Ons maak dit vir jou maklik! โค๏ธ Kom geniet 'n heerlike tuisgemaakte hoenderpastei by S...
04/08/2026

๐Ÿฅง Nie lus vir kosmaak vandag nie? Ons maak dit vir jou maklik! โค๏ธ Kom geniet 'n heerlike tuisgemaakte hoenderpastei by Sinkstoor โ€“ vars uit die oond en propvol geur.
๐Ÿ“ 3 Borderstraat, Wilgendhof, Kroonstad

03/08/2026

Address

3 Border Street, Wilgenhof
Kroonstad
9499

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27798899442

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sink Stoor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sink Stoor:

Shortcuts

Share