Alibi Eatery

Alibi Eatery Alibi is a cute coffee shop and eatery in Kroonstad. Alibi’s name stems from the beautiful heritage that the eatery inherited with the space.

Permanently closed.
01/07/2021

Belangrike Groep Aankondiging.

Important Group Announcement

Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, 4 van 2013 (“POPIA”)

Protection of Personal Information Act, 4 of 2013 (“POPIA”),

30-06-2021

Ons plaas die POPI-vrywaring, aangesien alle Facebook groepe vanaf 1 Julie 2021 aan die wet moet voldoen. Soos ons almal weet, is die spêrdatum vir die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, 4 van 2013 (“POPIA”), op 30 Junie 2021

Hierdie sperdatum bring 'n paar veranderinge mee. Een van hierdie veranderinge is dat daar van die administrateurs verwag word om u toestemming te bekom vir deelname aan hierdie Facebook groep. As sodanig word u hiermee in kennis gestel dat u geregtig is om sodanige toestemming te weier en u mag so 'n reg uitoefen deur hierdie groep te verlaat. As u verkies om in hierdie groep te bly, sal u aanvaar dat u ingestem het om deel te wees van hierdie groep. In hierdie verband doen ons 'n beroep op alle lede van hierdie groep om nie om watter rede ook al van sulke persoonlike inligting gebruik te maak sonder om die toestemming van die betrokke persoon te verkry nie.

https://www.justice.gov.za/inforeg/docs/InfoRegSA-GuidanceNote-Processing-SpecialPersonalInformation-20210628.pdf

oooOOOooo

Important notice

We need to share a POPIA disclaimer as all Facebook groups need to adhere to the Act from 1 July 2021. As we all know the compliance due date for the Protection of Personal Information Act, 4 of 2013 (“POPIA”), being 30 June 2021 is now reality

This deadline brings a few changes. One of these changes is that the administrators will be required to obtain your consent for being part of this Facebook group. As such, you are herewith notified that you are entitled to refuse such consent and you may exercise such a right by leaving this group. Should you elect to remain in this group, it will be accepted that you have consented to being a part of this group. In this regard, we implore on all members of this group not to make use of such personal information for whatsoever reason, without obtaining the consent of the relevant person.

https://www.justice.gov.za/inforeg/docs/InfoRegSA-GuidanceNote-Processing-SpecialPersonalInformation-20210628.pdf

Laat weet asb vandag nog vir Urma of Alet as jy die werkswinkels wil bywoon. Onthou dis nou op plot Acacia (naby Arcadia...
23/03/2021

Laat weet asb vandag nog vir Urma of Alet as jy die werkswinkels wil bywoon. Onthou dis nou op plot Acacia (naby Arcadia gastehuis).

Onthou jy het tot 9 Febr om te bestel
03/02/2021

Onthou jy het tot 9 Febr om te bestel

K R O O N S T A D ❤️Bestel nou van ons  “Valentine’s Picnic Packs” en bederf jou geliefde met heerlike eetgoed. ❤️Is gen...
27/01/2021

K R O O N S T A D

❤️Bestel nou van ons “Valentine’s Picnic Packs” en bederf jou geliefde met heerlike eetgoed. ❤️

Is genoeg vir 2 persone. R375 per boksie.

❣️Alle bestellings moet teen 9 Febr 2021 in wees. Bestel by 0832518062. ❣️

Moet afgehaal word by Alibi Eatery, Markstr Kroonstad op Sondag, 14 Febr 2021 tussen 10:00-10:30.

Inhoud vd pakkie: druiwe, verskeie soutkoekies, 4 verskillende kase, salami, ham, biltong, cabanossi, grondboontjies, hoenderlewerpatee, dip, olywe, sweet chilli sous, pretzels en n klein soet bederfie.

12/01/2021

Today’s menu
Chicken in creamy garlic sauce, rice, greenbeans and salad. Please order before 9:00

Ons begin weer Dinsdag, 12 Jan met ons kookkos. Hou die page en die whatsapp groep dop vir die spyskaartIs jy i...
09/01/2021

Ons begin weer Dinsdag, 12 Jan met ons kookkos. Hou die page en die whatsapp groep dop vir die spyskaart

Is jy in isolasie agv COVID? Bestel gekookte boerekos by ons, afgelewer by jou hek en betaling geskied via eft

Ons maak ook gevriesde geregte wat vooraf bestel kan word.

Vir inligting kontak 0832518062

Kom geniet die buitelug en koelte in my tuin... daar is koek en koffie/tee ook te koop. Vrydag 27 Nov tussen 10:00 en 15...
25/11/2020

Kom geniet die buitelug en koelte in my tuin... daar is koek en koffie/tee ook te koop.
Vrydag 27 Nov tussen 10:00 en 15:00
Adres: Plot Acacia, Kraalkoppad
Navrae : Urma 0832518062
Beperkte spyskaart

Heerlike afsluiting van die skilderklas.... in die skadu van groot bome, vars lug en goeie geselskap
25/11/2020

Heerlike afsluiting van die skilderklas.... in die skadu van groot bome, vars lug en goeie geselskap

26/10/2020
Jaareindfunksies, kombuistee, verjaardae, babatee en ander spesiale geleenthede kan nou steeds by Alibi  in Markstr geho...
22/10/2020

Jaareindfunksies, kombuistee, verjaardae, babatee en ander spesiale geleenthede kan nou steeds by Alibi in Markstr gehou word, of ook plot Acacia se tuin of teen die Valsrivier ( afhangend vd weer) Bespreek nou !!

As from end October Alibi Eatery will be open for functions only! Please book now for your year end function, kitchen te...
12/10/2020

As from end October Alibi Eatery will be open for functions only!

Please book now for your year end function, kitchen tea, baby shower, birthday party or any other celebration.

Contact Urma on 0832518062 to save the date

Address

Corner Of Market & Murray Street
Kroonstad
9500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Alibi Eatery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share