Lily's Poetry Kroonstad

Lily's Poetry Kroonstad Decor, Gift & Deli shop in Kroonstad at Panorama Plaza South way. Lily's Poetry is also a stockist of Hertex and Stuart Graham fabric.

🛍️Lily's Poetry, your all-in-one destination for beautiful home decor and exquisite event planning 🌺 Explore our range of in-house plants, Hertex Haus fabrics, sterling silver jewelry, and deli treats- while enjoying a cup of Bootleggers coffee

24/09/2026

HOËRSKOOL WITTEBERG 2026 Matriekafskeid

Soveel vreugde, lag en mooi herinneringe om die einde van ’n besondere seisoen te vier. 🩵

Dankie, Witteberg, vir die voorreg om deel te kon wees van hierdie pragtige geleentheid. Julle het werklik wonderlike kinders met die mooiste maniere — Julle kan sommer baie trots wees! EN HULLE KAN DANS TOT 12 UUR 💃💃

Aan die Graad 11-ouers: ....julle is NEXT LEVEL wanneer dit by daardie ekstra myl gaan! 🙌🏻 Dankie vir al julle hulp, ondersteuning liefde en moeite. Ons is behoorlik bederf!

Mag daar vir elke matriek ’n geseënde toekoms voorlê. Mag julle vlerke julle neem na plekke waarvan julle niu nog net droom. 🌿

Liefde van
Lily’s Poetry Kroonstad 🩵

ONS IS OOP VANDAG . Kom drink ☕️ en kry jou braaivleis Van Rooy Boerdery . Geniet Braaidag 🍽🔪
24/09/2026

ONS IS OOP VANDAG . Kom drink ☕️ en kry jou braaivleis Van Rooy Boerdery . Geniet Braaidag 🍽🔪

Ons  RUAH - Wees Gekoester en Wedgewood Nougat rakke is weer volgepak. Reg vir die September see vakansie en perfek vir ...
23/09/2026

Ons RUAH - Wees Gekoester en Wedgewood Nougat rakke is weer volgepak. Reg vir die September see vakansie en perfek vir ń geskenk.

23/09/2026

HOËRSKOOL WITTEBERG
MATRIEKAFSKEID 2026

🪽 Tema: May your wings never lose a feather 🪽

Dit was vir Lily’s Poetry Kroonstad ’n groot voorreg om deel te kon wees van hierdie pragtige spoggeleentheid en die dekor vir die Witteberg Hoërskool Matrieks van 2026 te koördineer.

22/09/2026

..... SNEAK peak.... HOËRSKOOL WITTEBERG Matriekafskeid 💃💃

’n Aand vol g***s, mooi dekor, spesiale oomblikke en herinneringe wat vir altyd gekoester sal word.

🪽 MAY YOUR WINGS NEVER LOSE A FEATHER

Klas van 2026 — vlieg hoog, droom groot en geniet elke oomblik van hierdie besondere aand.

Hou hierdie spasie dop… iets besonders is oppad! 👀

Hou hierdie spasie dop! 👀👀Ons is só opgewonde en bevoorreg om deel te wees van my alma mater, Witteberg Hoërskool, se ma...
18/09/2026

Hou hierdie spasie dop! 👀👀

Ons is só opgewonde en bevoorreg om deel te wees van my alma mater, Witteberg Hoërskool, se matriekafskeid. 🤍 HOËRSKOOL WITTEBERG

Aan die Klas van 2026: May your wings never lose a feather!

FRIYAY...Pampoenkoek en Cappuccino weer ☕️☕️bederf jouself en ń vriendin. ☕️☕️Bootlegger Coffee Company
18/09/2026

FRIYAY...Pampoenkoek en Cappuccino weer ☕️☕️bederf jouself en ń vriendin. ☕️☕️

Bootlegger Coffee Company

Address

2 Blignautstreet Kroonstad
Kroonstad
9499

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27789791696

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lily's Poetry Kroonstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lily's Poetry Kroonstad:

Share

Category