O ' Koek

O ' Koek Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from O ' Koek, 9499, Kroonstad.

πŸ‚πŸŽƒ HET JY AL VAN DIE BISCOFF PAMPOENIE GEHOOR? πŸŽƒπŸ‚Die bekende Biscoff Pampoenkoek, oftewel die Biscoff Pampoenie, is hier...
10/06/2026

πŸ‚πŸŽƒ HET JY AL VAN DIE BISCOFF PAMPOENIE GEHOOR? πŸŽƒπŸ‚
Die bekende Biscoff Pampoenkoek, oftewel die Biscoff Pampoenie, is hier om jou smaakknoppies te verras!
✨ Sagte, geurige pampoenkoek ✨ Romerige Biscoff-geur ✨ Die perfekte kombinasie van nostalgie en bederf
As jy graag 'n stukkie van hierdie heerlike lekkerny wil proe, maak gerus 'n draai by Lily's Poetry.
β˜• Geniet dit saam met 'n lekker koppie koffie en ontdek waarom almal oor die Biscoff Pampoenie praat!
πŸ“ Beskikbaar by Lily's Poetry πŸ’› Proe dit vandag en besluit self of dit jou nuwe gunsteling gaan wees! Of bestel sommer by O'Koek vir n spesiale geleentheid 0824417931

26/04/2026
Mini Koek Versier Kuier 🌿Sluit by ons aan vir ’n gesellige oggend vol kreatiwiteit, blomprag en heerlike bederf!✨ Wat om...
23/03/2026

Mini Koek Versier Kuier 🌿
Sluit by ons aan vir ’n gesellige oggend vol kreatiwiteit, blomprag en heerlike bederf!
✨ Wat om te verwag:
Versier jou eie mini koek
Werk met vars, pragtige blomme
🌸 ’n Spesiale samewerking tussen
O'Koek & Goedeverwagting Blomme Plaas
πŸ“… Datum: 25 April 2026
⏰ Tyd: 10:00
πŸ“ Plek: Oppi-Koppi
πŸ’° Prys: R350 per persoon
πŸŽ€ Kom kuier saam, leer iets nuuts en vat jou pragtige skepping huis toe!

Vir jou geliefde vir Valentynsdag. Bestel betyds, daar is net n sekere hoeveelheid beskikbaar.
04/02/2026

Vir jou geliefde vir Valentynsdag.
Bestel betyds, daar is net n sekere hoeveelheid beskikbaar.

O' Koek sΓͺ dankie vir ’n wonderlike 2025.Elke koek bestelling is met soveel liefde, regte botter en vars room gemaak. 🧈🍰...
21/12/2025

O' Koek sΓͺ dankie vir ’n wonderlike 2025.
Elke koek bestelling is met soveel liefde, regte botter en vars room gemaak. 🧈🍰
My laaste midnight delivery is vanaand in Bloemfontein, en daarna is O Koek gesluit tot 12 Januarie.
GeseΓ«nde Kersfees en ’n voorspoedige Nuwejaar vir elkeen van julle.
Mag ons onthou waaroor die feestyd werklik gaan. Koester jou familie en vriende β€” ons is almal net hier op geleende tyd. Die lewe is kort, so gaan groot. ✨

πŸ’βœ¨ ’n Baie spesiale troukoek vir my neef en sy pragtige bruid βœ¨πŸ’Wat ’n voorreg en seΓ«n om hierdie besonders troukoek vir...
16/10/2025

πŸ’βœ¨ ’n Baie spesiale troukoek vir my neef en sy pragtige bruid βœ¨πŸ’

Wat ’n voorreg en seΓ«n om hierdie besonders troukoek vir hulle groot dag te kon bak! πŸ’–
’n Sagte vanillakoek met aarbei-vulsel en bedek met wit sjokolade-botterversiersel – eenvoudig, elegant en vol liefde gemaak. πŸŽ‚πŸ“πŸ€

Dankie dat ek deel kon wees van julle spesiale dag – elke laag is met liefde gebak! πŸ’«

Gaan maak n draai by die Sinkstoor in Border Str en kry jou O'Koek cupcakes daar.  Sinkstoor
03/10/2025

Gaan maak n draai by die Sinkstoor in Border Str en kry jou O'Koek cupcakes daar. Sinkstoor

🌿πŸ₯• Wortelkoek Liefde πŸ₯•πŸŒΏBy O’Koek bak ons met passie – en dit wys in elke sny! Ons lae wortelkoek is perfek gebalanseer m...
25/09/2025

🌿πŸ₯• Wortelkoek Liefde πŸ₯•πŸŒΏ

By O’Koek bak ons met passie – en dit wys in elke sny! Ons lae wortelkoek is perfek gebalanseer met klam, geurige koeke, romerige roomkaas versiersel tussen elke laag en ’n topping van knapperige pekanneute.

Dis nie net ’n koek nie, dis ’n stuk geluk op ’n bord. πŸ’›βœ¨

πŸ‘‰ Bestel joune vandag nog en geniet ’n ware bederf! Whatsapp 0824417931

✨🍰 Nuwe gunsteling by O’Koek! 🍰✨Ons Dadel & Pekanneut Meringue-Nougat Koek is hier om jou smaakknoppies te verwen 🌿Lae s...
15/09/2025

✨🍰 Nuwe gunsteling by O’Koek! 🍰✨

Ons Dadel & Pekanneut Meringue-Nougat Koek is hier om jou smaakknoppies te verwen 🌿
Lae sagte botterkoek, bedek met ligte meringue, gevul met vars room, sappige dadels en bros pekanneute. πŸ₯°

Elke happie is ’n kombinasie van soet, romerig en neuterig – ’n ware bederf vir enige spesiale geleentheid (of sommer net omdat jy lus is πŸ˜‰).

πŸ’› Met room, botter & liefde gebak – soos altyd by O’Koek. Whatsapp vir bestellings 0824417931

Die Death by Chocolate ✨🍫 Sjokolade-Neut Ganache Mousse & Karamel Koek πŸ«βœ¨β€™n Ryk donker sjokolade koek, perfek gebalansee...
10/09/2025

Die Death by Chocolate

✨🍫 Sjokolade-Neut Ganache Mousse & Karamel Koek 🍫✨

’n Ryk donker sjokolade koek, perfek gebalanseer met lae silkagtige sjokolademousse, romerige karamel, en afgewerk met neut-ganache en gekristalliseerde karamelstukke. 🌰πŸ”₯

Elke sny is ’n dekadente ervaring – gemaak met room botter en baie liefde. πŸ’•

Bestel vandag nog die treffer koek by 0824417931

Address

9499
Kroonstad
9499

Telephone

+27824417931

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when O ' Koek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to O ' Koek:

Share