Kosterdam Eisbeinfees

Kosterdam Eisbeinfees Kosterdam Eisbeinfees vir die hele gesin met bekende kunstenaars, heerlike kos, kindervermaak asook

Festival Event with Mountain Biking Competition, Performing Artists, Entertainment, Stalls and Great Food.

osterdam Eisbeinfees Naweek FeesKom kuier saam 24-26 September 2026🎟️ Moet dit nie misloop nie – koop jou kaartjies nou!...
21/07/2026

osterdam Eisbeinfees Naweek Fees
Kom kuier saam 24-26 September 2026

🎟️ Moet dit nie misloop nie – koop jou kaartjies nou!

πŸ“Kaartjies beskikbaar op:
πŸ’» www.howler.co.za/KDEF2026
πŸšͺ Of koop dit by die hekke op die dag

BESPREEK NOU EN SPAAR!
πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Gesinspakkette beskikbaar
⛺️ Naweekpakkette vir twee volle dae se pret

Maak seker jy’s deel van die avontuur – koop vroeg en vermy die toue!

Sien jou daar ✨

KDEF2026 MoetDitNieMisloopNie

Kom kuier en eet heerlik saam by die Kosterdam Eisbeinfees die jaar 24-26 September 2026 -  jy moet daar wees!πŸ“Kaartjies...
08/07/2026

Kom kuier en eet heerlik saam by die Kosterdam Eisbeinfees die jaar

24-26 September 2026 - jy moet daar wees!

πŸ“Kaartjies beskikbaar op:
πŸ’» www.howler.co.za/KDEF2026
πŸšͺ Of koop dit by die hekke op die dag

BESPREEK NOU EN SPAAR!
πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Gesinspakkette beskikbaar
⛺️ Naweekpakkette vir twee volle dae se pret

Maak seker jy’s deel van die avontuur – koop vroeg en vermy die toue!

Sien jou daar ✨

KDEF2026
MoetDitNieMisloopNie

Kosterdam Eisbeinfees Naweek ProgramKom kuier saam 24-26 September 2026🎟️ Moet dit nie misloop nie – koop jou kaartjies ...
02/07/2026

Kosterdam Eisbeinfees Naweek Program
Kom kuier saam 24-26 September 2026

🎟️ Moet dit nie misloop nie – koop jou kaartjies nou!

πŸ“Kaartjies beskikbaar op:
πŸ’» www.howler.co.za/KDEF2026
πŸšͺ Of koop dit by die hekke op die dag

BESPREEK NOU EN SPAAR!
πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Gesinspakkette beskikbaar
⛺️ Naweekpakkette vir twee volle dae se pret

Maak seker jy’s deel van die avontuur – koop vroeg en vermy die toue!

Sien jou daar ✨

KDEF2026 MoetDitNieMisloopNie

Kom besoek verskeidenheid unieke uitstallers met handgemaakte, plaaslike en oorspronklike produkte!🎨 Handwerk en kuns🍯 P...
02/07/2026

Kom besoek verskeidenheid unieke uitstallers met handgemaakte, plaaslike en oorspronklike produkte!

🎨 Handwerk en kuns
🍯 Produkte & plaasvars lekkernye
πŸ‘œ Unieke geskenke en dekoritems
🌿 Tradisionele en natuurlike produkte

Dis die ideale plek om iets besonders raak te loop – of dit nou vir jouself is, of vir iemand anders!

Ondersteun plaaslike talent en entrepreneurs – kom loer in!

20/06/2026

Ons is opgewonde om vanjaar se Kosterdam Eisbeinfees kunstenaars vir julle bekend te stel – ’n line-up wat gaan sorg vir groot kuier, lekker dans en onvergeetlike feesvibes! 🎢🍻

Van boeremusiek tot moderne treffers, ons kunstenaars bring energie, passie en daardie unieke fees-atmosfeer wat Kosterdam elke jaar so spesiaal maak.

πŸ‘‰ Maak gereed vir β€˜n heerlike kuier, groot musiek oomblikke en ’n dansvloer wat nie gaan stilstaan nie!

Dit is net die begin… Hou ons blaaie dop vir AL die opwindende aankondigings wat nog gaan volg πŸ‘€πŸ”₯
- visvang kompetisie
- stalletjies
- pretdraf
- biertuin
- vermaak
- eisbeins
- ontbyt
- heerlike kos
- koffie

πŸ‘‰ Tag jou vriende en begin nou al beplan! Kaartjies beskikbaar by howler https://www.howler.co.za/KDEF2026

Kosterdam Eisbeinfees – Is julle reg? Oor 3 maande hou ons heerlik naweek fees… en ons kan skaars wag om ALLES met julle...
20/06/2026

Kosterdam Eisbeinfees – Is julle reg?

Oor 3 maande hou ons heerlik naweek fees… en ons kan skaars wag om ALLES met julle te deel!

In die volgende paar weke gaan ons stadig maar seker die gordyn lig op wat alles by vanjaar se Kosterdam Eisbeinfees wag… πŸ‘€
🎀 Kunstenaars wat die verhoog gaan laat rock
πŸ– Heerlike eisbein en kosstalletjies wat jou mond gaan laat water
🎑 Pret vir die hele gesin
🚴 Aktiwiteite, kompetisies en soveel meer!

Jy wil dit nie mis nie… glo ons 😏
Hou ons blad dop, want die eerste aankondiging drop BINNEKORT! πŸ”₯

πŸ‘‰ Tag jou vriende en begin nou al beplan! Kaartjies beskikbaar by howler https://www.howler.co.za/KDEF2026

🎣 VISVANG KOMPETISIEKOSTERDAM EISBEINFEESπŸ“… Slegs 24 September 2026🌊 Net 50 Hengelaars!Bespreek vroeg om jou plek te vers...
17/06/2026

🎣 VISVANG KOMPETISIE
KOSTERDAM EISBEINFEES

πŸ“… Slegs 24 September 2026
🌊 Net 50 Hengelaars!
Bespreek vroeg om jou plek te verseker.

πŸ† PRYSE
πŸ₯‡ Grootste Karp – R7 000
πŸ₯ˆ Grootste Baber – R2 000
πŸ₯‰ Grootste Geelvis – R1 000

ℹ️ KOMPETISIE INLIGTING
πŸ’° Inskrywingsfooi: R350 per hengelaar
🎣 1 Hengelaar per pen (10m)
🎣 2 Stokke per hengelaar
🚫 Geen aasbote of kano’s toegelaat nie
πŸ“ Bymekaarkom: 05:00
Waterkloof Hengeloord
🎫 Pen-trekking: 05:30
⏰ Kompetisie: 07:00 – 15:00
πŸ† Prysuitdeling: 17:00
By die Eisbeinfees Hoofverhoog

βœ… Inskrywing sluit dam-toegang Γ©n fees-toegang in.

πŸ“² Aanlyn besprekings
(Sien skakel hieronder)
https://forms.gle/WksswhnsraJ91PdV6

Ons is opgewonde om vanjaar se Kosterdam Eisbeinfees kunstenaars vir julle bekend te stel – ’n line-up wat gaan sorg vir...
10/06/2026

Ons is opgewonde om vanjaar se Kosterdam Eisbeinfees kunstenaars vir julle bekend te stel – ’n line-up wat gaan sorg vir groot kuier, lekker dans en onvergeetlike feesvibes! 🎢🍻

Van boeremusiek tot moderne treffers, ons kunstenaars bring energie, passie en daardie unieke fees-atmosfeer wat Kosterdam elke jaar so spesiaal maak.

πŸ‘‰ Maak gereed vir β€˜n heerlike kuier, groot musiek oomblikke en ’n dansvloer wat nie gaan stilstaan nie!

Dit is net die begin… Hou ons blaaie dop vir AL die opwindende aankondigings wat nog gaan volg πŸ‘€πŸ”₯

Is jy ’n uitstaller? Kom wees deel van die fees! 🌟Ons is op soek na unieke, kreatiewe en smaaklike uitstallers om van on...
04/06/2026

Is jy ’n uitstaller? Kom wees deel van die fees! 🌟

Ons is op soek na unieke, kreatiewe en smaaklike uitstallers om van ons naweek ’n onvergeetlike ervaring te maak! Kosterdam Eisbeinfees 24 -26 September 2026

Wil jy jou produkte, handwerk of diens uitstal? Bespreek jou uitstalruimte sΓ³:

1️⃣ Laai die Uitstaller Kontrak hier af https://eisbeinfees.wixsite.com/eisbeinfees/uitstallers
2️⃣ Vul die aanlyn vorm volledig in
3️⃣ Maak seker jy druk β€œsubmit”
4️⃣ Verwag terugvoer binne 5 dae

πŸ”Ή Elke uitstaller moet ’n vorm afsonderlik invul.
πŸ“ž Navrae? Kontak Elize MarΓ© by
πŸ“± 083 444 8993
πŸ“§ [email protected]

Address

Kosterdam
Koster
0348

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kosterdam Eisbeinfees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kosterdam Eisbeinfees:

Shortcuts

Share