02/09/2026
π· βn Goeie glas wyn maak enige ete βn bietjie beter. πΉ
Ons skink vandag βn glas Weskus Chenin Blanc by Desert Rose.
Kom kuier, sit terug en geniet die plaas-atmosfeer. πΎ
Desert Rose β Restaurant β’ Farm Stall β’ Oasis
π Koringberg
Plaasgevoel Wynliefhebbers