Cycad Cafe

Cycad Cafe Cycad....family...food...fun...kiddies b-day parties...meetings...lunches...team building,ladies tea parties...we do platters for kids/grown ups

09/02/2017

Not trading anymore!

3 klein parratjies sit in pot...
24/11/2016

3 klein parratjies sit in pot...

More maats...Cycadelic kids...ons 1ste kiddies milkshake party...Oooooo G***t...
23/11/2016

More maats...Cycadelic kids...ons 1ste kiddies milkshake party...

Oooooo G***t...

23/11/2016

More stoute kabouters...

Ek is op soek na n huis kombuis kok vir cycad....asb as iemand weet van n ou hand wat kan bak en lief is vir kos/kinders asb laat my weet...

Groete

Vlooi

21/11/2016

Trading hours:

Mon-Closed
Tues-Fri...9-4

Sat-Sun...9-1

Lekkerte...

Maar vlooi....het jy die maats vertel van die wiele verf...Vlooi gaan sorg daar is "tires"en verf dan kan al die maats i...
21/11/2016

Maar vlooi....het jy die maats vertel van die wiele verf...

Vlooi gaan sorg daar is "tires"en verf dan kan al die maats ietsie verf en bou...

Wag hier is n paar idees...

21/11/2016
21/11/2016

My cycadelic kids...

What's happening this weekend:

*Face-painting on Saterday
*Hot dog eating competition
*Hunt for fairies(wie gaan vir vlooi die meeste feetjies vang)

En....

Vir die mammas/pappas...kom loer bietjie na ons pink voet spyskaart...

So,bring julle maats en kom spring/klim saam...

O....griet...

Heito patato....
20/11/2016

Heito patato....

Te ougat.....
20/11/2016

Te ougat.....

20/11/2016

Houtkabouter....hy is stouter....

More maats...

Ons oop Sondae van 9-1...ons sal elke sondag n happie vir die dag he...

Vandag...camenbert-herderspastei met n smartieboks slaaitjie vars uit die tuin...

Tjoef tjaf val hy af....

Wielie wielie walie...dis net die begin  van...kiddylicious....
19/11/2016

Wielie wielie walie...dis net die begin van...kiddylicious....

Address

Lagoon View Nursery, 1 Phantom Pass, White Bridge
Knysna
6570

Telephone

0722594218

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cycad Cafe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category