Domino's Pizza Klerksdorp

Domino's Pizza Klerksdorp MAKING PIZZA SINCE 1960…
It all began in 1960 with a small pizza store in Ypsilanti, Michigan and is now in Klerksdorp in the North West

ONS NUWE MENU MET DIE NUWE SPESIALE AANBIEDINGE IS HIER!!!
02/05/2017

ONS NUWE MENU MET DIE NUWE SPESIALE AANBIEDINGE IS HIER!!!

Wie soek een van die koepons?As jy een soek, stuur ons 'n boodskap met U adres of telefoon nommer en ons maak seker ons ...
26/04/2017

Wie soek een van die koepons?

As jy een soek, stuur ons 'n boodskap met U adres of telefoon nommer en ons maak seker ons bring vir U een

Koepon is geldig tot die 14de Mei

Vir meer navrae skakel gerus vir Gerhard of Roelien by 018 464 4404

Binnekort gaan Domino's Pizza julle verras met 'n splinternuwe menu en splinternuwe spesiale aanbiendinge 😀🤣
25/04/2017

Binnekort gaan Domino's Pizza julle verras met 'n splinternuwe menu en splinternuwe spesiale aanbiendinge 😀🤣

Dominos Pizza Klerksdorp benodig naweek delivery drywers wat extra geld wil verdienSkakel gerus 018 464 4404
22/04/2017

Dominos Pizza Klerksdorp benodig naweek delivery drywers wat extra geld wil verdien

Skakel gerus 018 464 4404

Die week alleenlik 50% afslag op alle pizzas wat jy online bestelwww.dominospizza.co.zaSlegs by Dominos Pizza Klerksdorp...
17/04/2017

Die week alleenlik 50% afslag op alle pizzas wat jy online bestel

www.dominospizza.co.za

Slegs by Dominos Pizza Klerksdorp.

Kom en geniet!!!

Gelukkige Paasnaweek aan almal van Domino's Pizza Klerksdorp"“God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun geg...
14/04/2017

Gelukkige Paasnaweek aan almal van Domino's Pizza Klerksdorp

"“God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê." Johannes 3:16

018 464 4404

Speletjie vir almal... watter item kies die pa in die prent? Die wenner kan 'n prys wen saam met sy volgende bestelling ...
13/04/2017

Speletjie vir almal... watter item kies die pa in die prent?

Die wenner kan 'n prys wen saam met sy volgende bestelling by Domino's Pizza Klerksdorp

018 464 4404

Die beste ding om te doen in die reen??BESTEL PIZZA BY DOMINO'S PIZZA KLERKSDORP MET ONS FANTASTIESE AANBIEDINGE DIE PAA...
13/04/2017

Die beste ding om te doen in die reen??

BESTEL PIZZA BY DOMINO'S PIZZA KLERKSDORP MET ONS FANTASTIESE AANBIEDINGE DIE PAASNAWEEK

SKAKEL 018 464 4404

Goeiemore Klerksdorpers... Wat maak julle almal die paasnaweek??Laat ons bietjie hoor....
12/04/2017

Goeiemore Klerksdorpers... Wat maak julle almal die paasnaweek??

Laat ons bietjie hoor....

12/04/2017
Ons aanbieding my Domino's Pizza vir die skool vakansie... Koop 2 Large Tradisionele Pizzas en 4 blikkies koeldranke vir...
03/04/2017

Ons aanbieding my Domino's Pizza vir die skool vakansie... Koop 2 Large Tradisionele Pizzas en 4 blikkies koeldranke vir R179,90

As U nie van die koeldrank hou nie kan U Twee Large Tradisionele Pizzas Koop vir R129,90

Slegs by Domino's Pizza Klerksdorp

018 464 4404

Nuwe spesiale aanbiedinge van Domino's Pizza in KlerksdorpDit is beskikbaar aanlyn, vir deliveries en as U wil kom optel...
29/03/2017

Nuwe spesiale aanbiedinge van Domino's Pizza in Klerksdorp

Dit is beskikbaar aanlyn, vir deliveries en as U wil kom optel

Ons nommer is 018 464 4404 of bestel aanlyn by www.dominospizza.co.za

Gerhard

Address

59 Central Avenue, Flamwood
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 10:00 - 22:00
Tuesday 10:00 - 22:00
Wednesday 10:00 - 22:00
Thursday 10:00 - 22:00
Friday 10:00 - 22:00
Saturday 10:00 - 22:00
Sunday 10:00 - 22:00

Telephone

0184644404

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Domino's Pizza Klerksdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Domino's Pizza Klerksdorp:

Share