Die Vlakvark Gat Pub & Grill

Die Vlakvark Gat Pub & Grill Escape to The Vlakvark Gat, where our Cozy Pub meets farm life.Sip Beer, eat Steak and enjoy the view

26/09/2026
Bestel by MijancΓ© - 063 682 3645 πŸ—
25/09/2026

Bestel by MijancΓ© - 063 682 3645 πŸ—

🏍️πŸ”₯ Veldskoen Rally is hier! Van 24–27 September is Vlakvark G*t oop van 10:00 tot 02:00! Braaipakkies, hout, paptert en...
24/09/2026

🏍️πŸ”₯ Veldskoen Rally is hier! Van 24–27 September is Vlakvark G*t oop van 10:00 tot 02:00! Braaipakkies, hout, paptert en potato bake beskikbaar β€” en natuurlik ’n yskoue dop! 🍻πŸ”₯ Kom kuier saam, ons wag vir julle! πŸ—

🌸 Lentedag by Die Vlakvark G*t! 🌸 Kom geniet ’n koue bier vir R25 of Red Square vir R32. 🍻🩷 Eie snacks welkom – bring jo...
01/09/2026

🌸 Lentedag by Die Vlakvark G*t! 🌸 Kom geniet ’n koue bier vir R25 of Red Square vir R32. 🍻🩷 Eie snacks welkom – bring jou vriende en kom kuier saam! πŸ—πŸŒΈ

πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦ Die Bokke vat die All Blacks aan hierdie Saterdag, 5 September om 17:00, en ons maak reg vir groot rugby-gees by Die...
01/09/2026

πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦ Die Bokke vat die All Blacks aan hierdie Saterdag, 5 September om 17:00, en ons maak reg vir groot rugby-gees by Die Vlakvark G*t! πŸ—

πŸ”₯ Kry jou mense bymekaar, bring jou eie snacks en kom geniet die game saam met ons. 🍻

En moenie die Rugby Raai vergeet nie β€” R20 per raai en die wenner vat die pot! πŸ’°πŸ† Kom maak geraas vir die Bokke! πŸ’šπŸ’›

πŸ—πŸ‰ DIE VLAKVARK IS REG VIR RUGBY! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯ Hierdie Saterdag, 29 Augustus om 17:10, vat die Bokke die All Blacks aan en ons ky...
27/08/2026

πŸ—πŸ‰ DIE VLAKVARK IS REG VIR RUGBY! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯ Hierdie Saterdag, 29 Augustus om 17:10, vat die Bokke die All Blacks aan en ons kyk hom saam by Die Vlakvark G*t! πŸ’šπŸ’› Kry jou mense bymekaar, trek jou groen & goud aan en kom geniet koue drankies, groot Bok-gees en ’n lekker vibe! 🍻πŸ”₯ Ons plek. Ons mense. Ons Bokke! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ—πŸ‰

πŸ—πŸ‰πŸ”₯ DIE VLAKVARK IS REG… IS JY?! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’šπŸ’› MΓ”RE vat die BOKKE die ALL BLACKS aan en by Die Vlakvark G*t gaan die gees behoorl...
21/08/2026

πŸ—πŸ‰πŸ”₯ DIE VLAKVARK IS REG… IS JY?! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’šπŸ’› MΓ”RE vat die BOKKE die ALL BLACKS aan en by Die Vlakvark G*t gaan die gees behoorlik KOOK! 🍻πŸ”₯ Kry jou mense bymekaar, trek jou groen & goud aan en kom maak geraas saam met ons! πŸ“£ 22 Augustus | 17:10β€” koue drankies, groot Bok-gees en rugby soos dit gekyk moet word! πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦ ONS PLEK. ONS MENSE. ONS BOKKE!πŸ—πŸ”₯

πŸ”₯πŸ‰ 3 DAYS TO GO! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯ Die countdown is AAN en die Bok-gees begin kook! πŸ’šπŸ’› Hierdie Saterdag vat die SPRINGBOKKE die ALL BL...
19/08/2026

πŸ”₯πŸ‰ 3 DAYS TO GO! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯
Die countdown is AAN en die Bok-gees begin kook! πŸ’šπŸ’›

Hierdie Saterdag vat die SPRINGBOKKE die ALL BLACKS aan en ons kyk hom saam by Die Vlakvark G*t! 🍻 Kry jou mense bymekaar, trek jou groen & goud aan en maak reg om GERAAS te maak! πŸ“£πŸ‡ΏπŸ‡¦

22 Augustus | 17:10β€” koue drankies, lekker vibes en groot rugby! πŸ‰πŸ”₯

ONS PLEK. ONS MENSE. ONS BOKKE! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’šπŸ’›

πŸ”₯πŸ‰ 4 DAYS TO GO! πŸ‰πŸ”₯Die countdown is AAN! β³πŸ‡ΏπŸ‡¦ Nog net 4 dae voor die SPRINGBOKKE en ALL BLACKS koppe stamp! πŸ’šπŸ’› Kry solank...
18/08/2026

πŸ”₯πŸ‰ 4 DAYS TO GO! πŸ‰πŸ”₯

Die countdown is AAN! β³πŸ‡ΏπŸ‡¦

Nog net 4 dae voor die SPRINGBOKKE en ALL BLACKS koppe stamp! πŸ’šπŸ’› Kry solank jou rugby-mense bymekaar en maak reg vir ’n MASSIVE rugby-aand by Die Vlakvark G*t! 🍻πŸ”₯

22 Augustus β€’ 17:10 – groen & goud aan, koue drankies in die hand en BOK-GEES op VOL! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’₯

ONS IS REG… IS JY? πŸ‰πŸ”₯

Address

Farm 271 Kafferskraal Wilkoppies
Klerksdorp
2570

Opening Hours

Monday 13:00 - 02:00
Tuesday 13:00 - 14:00
Wednesday 13:00 - 14:00
Thursday 13:00 - 14:00
Friday 13:00 - 14:00
Saturday 13:00 - 14:00

Telephone

+27726135633

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Vlakvark Gat Pub & Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category