01/07/2026
📢 Terwyl pryse oral styg, bly ons pryse dieselfde.
Ons weet elke rand tel, daarom doen ons ons bes om ons pryse stabiel te hou.
Ons huidige ruilpryse:
🔥 9kg – R380
🔥 19kg – R780
🔥 48kg – R2 000
✅ Gratis aflewering in Klerksdorp, Orkney en Stilfontein.
Dankie vir julle volgehoue ondersteuning van ons plaaslike familiebesigheid.
Ons sien uit daarna om julle steeds met vriendelike, betroubare diens te bedien.
📞 Kontak ons vandag: 072 945 5768
Matlosana Gas – Betroubare diens.
Eerlike pryse. Plaaslike ondersteuning. 🔥