MelMar Cookies

MelMar Cookies Assorted Rusks
and Cookies. High Quality. Order on a Monday. Pay and Receive on a Wednesday. Pet food

08/03/2026
2026 pryse van beskuit R80 res dieselfde..Bestel maandag ontvang woensdag.
02/02/2026

2026 pryse van beskuit R80 res dieselfde..
Bestel maandag ontvang woensdag.

22/12/2025

JESAJA 58:8 AFR83
Dan sal die lig vir jou deurbreek soos die rooidag, jy sal gou herstel. Hy wat jou red, sal voor jou uit gaan, die mag van die Here sal agter jou aankom.

21/12/2025
20/12/2025
03/11/2025

COMP TIME winner wins this amazing pastry box winner picked on Fri.

IF IT GETS 1500 plus shares will pick 2 winners

To win
Follow us
Share this post
Like this post
Comment. Pick me 🤩🤩🤩

03/11/2025
✨️Bestel maandag voor 10. 📢 Ontvang woensdag➡️KERSKOEKE 750G R185➡️1Kg R235. ➡️5L koekies 6 soorte R225
02/11/2025

✨️Bestel maandag voor 10.
📢 Ontvang woensdag
➡️KERSKOEKE 750G R185
➡️1Kg R235.
➡️5L koekies 6 soorte R225

31/10/2025

PAPPOT
Het jy ook 'n pappot-vriendin ? So 'n lekker, rustige ou maat wat eenkant in jou lewe staan en prut? Jy weet presies wat onder haar deksel aangaan en jy maak nie die pap te dik aan nie....
RYSPOTJIE
Sy is lief vir skinder en jy vertel haar nie jou grootste geheime nie, want nes jy jou rug draai, loop sy oor....
DRUKKOKER
Sy's die bekwame leier wat talle take op haar skouers neem en alles vinniger en beter as ander kan doen. Maar, selfs sy raak soms onder te groot druk en
as sy nie dadelik afgekoel word nie, is die skade groot!!
DUBBELKASTROL
Die afhanklike een wat net kan funksioneer as sy iemand onder haar het wat die stoomwerk verrig.
PAN
Sy is daardie oop, vriendelike mens - verberg niks onder 'n deksel nie en steek 'n lang arm uit om jou te help. Sonder haar is jou kombuis onvolledig en jou siel arm!!!

Ondanks skete en tekortkominge, het elkeen van my 'potjies' 'n plekkie op my rak!!
My hande mag dalk partykeer jeuk om hulle foute reg te wil skuur, maar wie sę ek is nie meer 'aangebrand' as al my vriendinne saam nie?!?!!
Dit is so waar, ons sien gewoonlik net dinge uit ons oogpunt uit, maar hoe lyk ons vir ons vriendinne?
Ek het 'n les geleer uit hierdie een - Dit maak nie saak wie of wat ons is nie, ALLEEN gaan ons sukkel om 'n smaaklike ete te maak, maar SAAM kan ons 'n koningsmaal voorsit.

31/10/2025

🙏🏻❤️👇🏻

30/10/2025

Lees hier 👇🏻‼️

Address

Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:15
Tuesday 09:00 - 17:15
Wednesday 09:00 - 17:15
Thursday 09:00 - 17:15
Friday 09:00 - 17:15
Saturday 09:00 - 13:15

Telephone

+27826813788

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MelMar Cookies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MelMar Cookies:

Share

Category