18/08/2026
๐ช๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐๐น๐ธ๐ฒ ๐๐๐ฒ '๐ป ๐๐ฒ๐ฟ๐ถ๐ป๐ป๐ฒ๐ฟ๐ถ๐ป๐ด ๐ช๐ผ๐ฟ๐ฑโค
Kom maak jouself tuis by ZAR Restaurant, geleรซ op Grootbosch Guest Farm & Venue en geniet 'n heerlike ete saam met familie en vriende.
Geniet heerlike geregte, vriendelike diens en 'n rustige plaasatmosfeer wat elke kuier ekstra spesiaal maak. Terwyl die grootmense ontspan, kan die kinders die speelarea geniet.
Of dit nou 'n gesinsmiddagete, verjaarsdagviering of sommer net 'n lekker kuier is, ons sien uit om julle te verwelkom! ๐
๐ Besprekings of navrae:
โ๏ธ WhatsApp: +27 (0)62 468 2428
๐ง [email protected]
๐ Grootbosch Guest Farm & Venue
๐ www.grootbosch.co.za