Die Groen Tent

Die Groen Tent Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Groen Tent, Food stall, Klein-Brakrivier.
(1)

Dit is skoolvakansie, dit is koud, kinders is frustreerd. Oplossing:- Pannekoek. Ons sal weer hierdie naweek pannekoek b...
02/07/2026

Dit is skoolvakansie, dit is koud, kinders is frustreerd. Oplossing:- Pannekoek. Ons sal weer hierdie naweek pannekoek bak voor Pick n Pay, Fraaiuitsig. Kom bederf jouself en jou geliefdes. Ons aanvaar kaart betalings.

Wat doen die pannekoek tannie as sy nie pannekoek rol nie. Sy groei groente, maar hierdie naweek sal sy weer pannekoek r...
25/06/2026

Wat doen die pannekoek tannie as sy nie pannekoek rol nie. Sy groei groente, maar hierdie naweek sal sy weer pannekoek rol voor Pick n Pay, Fraaiuitsig. Sien julle daar.

Natal Suidkus  het Sardientjies,Kaapstad het n "Waterfront"Fraaiuitsig het PANNEKOEKDIE GROEN TENT sal weer hierdie nawe...
18/06/2026

Natal Suidkus het Sardientjies,
Kaapstad het n "Waterfront"
Fraaiuitsig het PANNEKOEK
DIE GROEN TENT sal weer hierdie naweek die beroemde, die enigste die lekkeste pannekoeke voor Pick n Pay ,Fraaiuitsig bak.
Sien julle daar.

Weer voorspelling vir môre, temperatuur 14C. wind 40km/h, reën10%Ek beveel aan:- Pannekoek vir die naweek..  DIE GROEN T...
11/06/2026

Weer voorspelling vir môre, temperatuur 14C. wind 40km/h, reën10%
Ek beveel aan:- Pannekoek vir die naweek.. DIE GROEN TENT sal weer môre en Saterdag Pannekoek bak voor Pick n Pay , Fraaiuitsig.
Sien julle daar.

Dit  rëen en ons is dankbaar. Die naweek sal ons weer voor Pick n Pay , Fraaiuitsig wees en pannekoek bak.  Ek bak en An...
04/06/2026

Dit rëen en ons is dankbaar. Die naweek sal ons weer voor Pick n Pay , Fraaiuitsig wees en pannekoek bak. Ek bak en Ann sal rol. Sien julle daar.

Ons sal weer môre en Saterdag pannekoek bak voor Pick n Pay , Fraaiuitsig. Kom besoek ons vir n genotvolle ondervinding....
28/05/2026

Ons sal weer môre en Saterdag pannekoek bak voor Pick n Pay , Fraaiuitsig. Kom besoek ons vir n genotvolle ondervinding. Ons aanvaar ook Kaartbetalings.

Die naweek is hier , die panne gaan weer sing en tannie gaan rol. en DIE GROEN TENT IS OP SY POS.  Kom besoek ons voor P...
21/05/2026

Die naweek is hier , die panne gaan weer sing en tannie gaan rol. en DIE GROEN TENT IS OP SY POS. Kom besoek ons voor Pick n Pay, Fraaiuitsig. Ons sien uit om julle te sien.

Hierdie naweek, ja HIERDIE naweek sal DIE GROEN TENT se bobaas bakker en beminde en geliefde Pannekoekroller weer op hul...
14/05/2026

Hierdie naweek, ja HIERDIE naweek sal DIE GROEN TENT se bobaas bakker en beminde en geliefde Pannekoekroller weer op hulle pos wees voor Pick n Pay Fraaiuitsig. Vrydag en Saterdag. Ons sien uit om julle te sien

Dit het lekker gerëen, maar die naweek is dit weer lekker pannekoek eet. DIE  GROEN TENT sal weer hierdie naweek panneko...
07/05/2026

Dit het lekker gerëen, maar die naweek is dit weer lekker pannekoek eet. DIE GROEN TENT sal weer hierdie naweek pannekoek bak voor Pick n Pay Fraaiuitsig. Vrydag en Saterdag. Kom besoek ons gerus.

30/04/2026

Dit is weer naweek en DIE GROEN TENT sal weer Vrydag en Saterdag Pannekoek bak voor Pick n Pay Fraaiuitsig, Kom besoek ons gerus, Kontant of kaart betalings vir jou gerief. Ons sien uit na julle besoek.

Address

Klein-Brakrivier

Opening Hours

Friday 09:00 - 15:00
Saturday 09:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Groen Tent posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category