Dis Mos Ys Deli

Dis Mos Ys Deli Die beste Deli in Kleinbrak

Kom kry 'n lekker sappige cheese burger 🍔 Dis Mos Ys Deli maak die lekkerste!!! 3 Oktober 2026
30/09/2026

Kom kry 'n lekker sappige cheese burger 🍔 Dis Mos Ys Deli maak die lekkerste!!! 3 Oktober 2026

Kyk bietjie waarmee ons julle bederf die week!!
27/09/2026

Kyk bietjie waarmee ons julle bederf die week!!

Hierdie is een vir die boeke kom kry die lekkerste kerrie en rys more by Dis Mos Ys Deli!
25/09/2026

Hierdie is een vir die boeke kom kry die lekkerste kerrie en rys more by Dis Mos Ys Deli!

Kom kry vir jou n lekker Prego rol by DIS MOS YS DELI! More 24 September 2026
23/09/2026

Kom kry vir jou n lekker Prego rol by DIS MOS YS DELI! More 24 September 2026

Moet nie uit mis op hierdie groot special nie!!! Saterdag 19 September 2026 sien jou daar.Die sosaties is lemon and herb...
16/09/2026

Moet nie uit mis op hierdie groot special nie!!! Saterdag 19 September 2026 sien jou daar.
Die sosaties is lemon and herb hoender sosaties jy kan nie beter kry nie!

Heerlike pastrami en kaas met soet mostert toasties beskikbaar teen slegs R35.
15/09/2026

Heerlike pastrami en kaas met soet mostert toasties beskikbaar teen slegs R35.

Moet nie vergeet nie kom kry more lekker sop en vetkoek vir die koue weer!!!
11/09/2026

Moet nie vergeet nie kom kry more lekker sop en vetkoek vir die koue weer!!!

Saterdag 12 September beste R40 wat jy ooit sal spandeer!🍲

10/09/2026

SPECIAL!!! Die hele week! Groot quiches R110 klein quiches R70 en lekker pasteie R33 perfek vir die koue weer🤩

Vokkies beskikbaar by Dis Mos Ys Deli! Kom gerus jy sal nie spyt wees nie!
09/09/2026

Vokkies beskikbaar by Dis Mos Ys Deli! Kom gerus jy sal nie spyt wees nie!

Address

Brinkleys River Lodge 1 Old Main Road
Klein-Brakrivier

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dis Mos Ys Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category