Indraf Take Aways by See Ster Voorbaai

Indraf Take Aways by See Ster Voorbaai 11 Garret Straat
Bayview Plaza
Voorbaai
Waar die kos altyd vars is en met LIEFDE gemaak word. Jaco 063 511 5986
Mari 072 653 2747

03/07/2025

Goeie more almal,
Dit is met groot spyt en bitter hartseer harte dat ons julle moet meedeel dat Indraf by Seester toe is. Baie, baie dankie vir julle almal se ondersteuning deur die jaar wat ons julle leer ken het. Julle het soos familie vir ons geword. Ons gaan julle almal verseker mis en sal julle nooit vergeet nie.
Liefde,
Jaco, Mari die kinders en ouma Christelle.

Indraf Take Aways by See Ster Voorbaai 11 Garret Straat Bayview Plaza Voorbaai Kom probeer ons heerlike vis en calamari ...
02/07/2025

Indraf Take Aways by See Ster Voorbaai
11 Garret Straat
Bayview Plaza
Voorbaai

Kom probeer ons heerlike vis en calamari vandag teen 10% afslag!
Die *grootste* en *lekkerste* *vis*en calamari in die omtrek net by *_Indraf_* *_by_ _Seester_* te kry!

Kontak ons gerus.
Jaco 063 511 5986
Mari 072 653 2747

Indraf Take Aways by See Ster Voorbaai. 11 Garret Straat Bayview Plaza Kom koop en geniet vandag ons heerlike Midweek sp...
01/07/2025

Indraf Take Aways by See Ster Voorbaai.
11 Garret Straat
Bayview Plaza

Kom koop en geniet vandag ons heerlike Midweek special R85 vir 1x Large Hake, 1x Viskoekie, 1x Small Chip's. Ons kan ook die chips ruil vir rys of uie ringe self n heerlike slaai.
Ons maak dit vir julle met liefde.

Ons het *HEERLIKE OUDTYDSE BOONTJIESOP MET SPEK,* gevries
*MACARONI *EN* *KAAS* , gevries.
*HEERLIKE KAAPSE KERRIEVIS*
En dan ons *weeklikse*

Bestellings is altyd welkom om die wag n bietjie minder te maak kontak ons gerus.
Jaco 063 511 5986
Mari 072 653 2747

Indraf Take Aways by See Ster Voorbaai. 11 Garret Straat Bayview Plaza MORE, MORE  JULLE!!!Vandag is *TWINS* DAG! Ons is...
30/06/2025

Indraf Take Aways by See Ster Voorbaai.
11 Garret Straat
Bayview Plaza

MORE, MORE JULLE!!!
Vandag is *TWINS* DAG!
Ons is slag gereed vir julle, ons kan nie wag om ons heerlike vis, gerooster of gebak vir julle te bedien nie, uit ons kombuis, met liefde gemaak.

Ons het *HEERLIKE OUDTYDSE BOONTJIESOP MET SPEK,* gevries
*MACARONI *EN* *KAAS* , gevries.
*HEERLIKE KAAPSE KERRIEVIS*
En dan ons *weeklikse*

Bestellings is altyd welkom om die wag n bietjie minder te maak kontak ons gerus.
Jaco 063 511 5986
Mari 072 653 2747

Ons vra al ons lojale kliënte om groot asb vir ons te gaan stem! Dit sal ons eerste keer wees wat ons deel is van hierdi...
28/06/2025

Ons vra al ons lojale kliënte om groot asb vir ons te gaan stem! Dit sal ons eerste keer wees wat ons deel is van hierdie kompetisie.
Baie dankie aan almal in voorbaat...

BEST OF MOSSEL BAY VOTING IS NOW OPEN!
Vote for your favourite businesses in Mossel Bay and surrounds at https://www.bestofsouthafrica.co.za/mossel-bay/best-of-mossel-bay-vote/ and stand a chance to win some fantastic prizes from our great sponsors. Let’s celebrate the very best that our beautiful region has to offer!
Daar is 2 nominasies:
1: Beste vis en chips take away
2: Beste Take Aways

Ons vra al ons lojale kliënte om groot asb vir ons te gaan stem! Dit sal ons eerste keer wees wat ons deel is van hierdi...
27/06/2025

Ons vra al ons lojale kliënte om groot asb vir ons te gaan stem! Dit sal ons eerste keer wees wat ons deel is van hierdie kompetisie.
Baie dankie aan almal in voorbaat...

BEST OF MOSSEL BAY VOTING IS NOW OPEN!
Vote for your favourite businesses in Mossel Bay and surrounds at https://www.bestofsouthafrica.co.za/mossel-bay/best-of-mossel-bay-vote/ and stand a chance to win some fantastic prizes from our great sponsors. Let’s celebrate the very best that our beautiful region has to offer!

Indraf Take Aways by See Ster Voorbaai 11 Garret Straat Bayview Plaza More, more!!!Ons het vandag *HEERLIKE OUDTYDSE BOO...
27/06/2025

Indraf Take Aways by See Ster Voorbaai
11 Garret Straat
Bayview Plaza

More, more!!!
Ons het vandag *HEERLIKE OUDTYDSE BOONTJIESOP MET SPEK,*R35
*MACARONI *EN* *KAAS* , gevries of vars gemaak.R35
*HEERLIKE KAAPSE KERRIEVIS* R90
En dan ons *weeklikse* *FAMILIE COMBO!*R300
Plaas julle bestellings vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Ons maak al ons kos met baie liefde spesiaal vir al ons kliënte.

Bestellings kan geplaas word by
Jaco 063 511 5986
Mari 072 653 2747

Indraf Take Aways by See Ster Voorbaai 11 Garret Straat Bayview Plaza 🤤Ons maak Woensdag 25 Junie heerlike pap en wors o...
24/06/2025

Indraf Take Aways by See Ster Voorbaai
11 Garret Straat
Bayview Plaza

🤤Ons maak Woensdag 25 Junie heerlike pap en wors op bestellings teen R70 n bord. Bestellings moet asb teen Woensdag 10h00 geplaas wees om teleurstelling te voorkom🤤

Ons Special vandag is die Midweek vir R85
1x Hake, 1x Viskoekie 1x Small Chip's.

Ons maak al ons kos met baie liefde spesiaal vir al ons kliënte.

Bestellings kan geplaas word by
Jaco 063 511 5986
Mari 072 653 2747

Ons het vandag weer heerlike Kerrievis beskikbaar R90 vir n 500ml bakkie. Bestellings kan ook geplaas word om teleurstel...
23/06/2025

Ons het vandag weer heerlike Kerrievis beskikbaar R90 vir n 500ml bakkie. Bestellings kan ook geplaas word om teleurstelling te voorkom kontak ons gerus.
Jaco 063 511 5986
Mari 072 653 2747

Address

11 Garret Street, Voorbaai
Klein-Brakrivier
6525

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27649239355

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Indraf Take Aways by See Ster Voorbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share