30/06/2021
According to the POPIA Act coming into effect on 1 July 2021, I am required to ask the following 2 questions to every person on this group :
1. Do you want to be part of this group?
2. Do you undertake not to share or use any member's visible personal information anywhere else?
If your answer is YES, please stay on the group. You do not need to send an answer. By staying on the group, admin accepts your answer as YES and that you will adhere to the act.
If your answer is NO, please leave the group for everyone"s safety.
Thank you for taking the time to read and acknowledge this message.
LunchMunch-greetings
🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸
Volgens die POPIA Wet wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is ek verplig om 2 vrae aan elke persoon op die groep te vra:
1. Wil jy deel wees van die groep?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die groep. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie. Deur deel van die groep te bly, aanvaar admin van hierdie groep dat jou antwoord JA is en dat jy die wet sal nakom.
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die groep vir almal se veiligheid.
Dankie dat jy die tyd neem om die boodskap te lees en te onderneem.
LunchMunch-greetings
🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸
As mamma van twee woelwaters raak dit soms moeilik om te weet wat om in te pak vir pouse... en om tyd te kry vir inkopies...
Koop 'n LUNCH MUNCH boks nou!!