10/07/2025
Word deel van die Piek Group-familie by Get Together Coffee Shop!
Ons is op soek na 'n ervare Koffiewinkel Bestuurder met sterk administratiewe, organisasie- en personeelvaardighede.
- Minimum 2 jaar ondervinding
- Sterk admin
- Goeie organisasievaardighede
- Sterk spanleiding
⚠️ Indien jy nie terugvoer ontvang binne 10 dae nie, beskou jou aansoek as onsuksesvol.
📧 Stuur jou CV na: [email protected]