18/06/2026
๐ธ๐ป TAG ONS & SHARE DIE VIBE! ๐ป๐ธ
โn Lekker aand by Dorshoek moet gedeel word! ๐
Neem โn foto van jou en jou vriende, post dit op Facebook of Instagram en tag vir Dorshoek.
โญ๏ธ Los ook vir ons โn goeie review en ons sรช dankie met โn GRATIS shooter vir jou tafel! ๐ฅ
Want by Dorshoek gaan dit nie net oor die kos en drankies nieโฆ
Dit gaan oor die mense, die lag, die stories en die herinneringe wat ons saam maak. ๐๐บ๐ฅ
๐ Facebook: Dorshoek Pub & Grill
๐ Instagram:
Ons gee nie net shooters weg nie, ons beloon goeie vibes!๐