Denny's bar kathu

Denny's bar kathu Kom geniet die aleen aande saam die lekkerste vriendelikste bar in kathu al ons kliente is famielie ons het sondae lekker pool kompetiesies ook

Dennys Pub was so deel van my en Ac sr lewens weet ni hoe ons net gaan kan aan beweeg ni, dis soos een van jou ledemate ...
06/04/2016

Dennys Pub was so deel van my en Ac sr lewens weet ni hoe ons net gaan kan aan beweeg ni, dis soos een van jou ledemate wat jy verloor. Ons waardeur ieder en almal wat Dennys so awsome gemaak het. Mis al klaar al di gesiggies en pelle. Asb weet dat alnal wat deur daai deure gestap het, het so ook spore verewig in ons harte gelos. Liefde en groete tot weersiens, Ac en Stephne

I love you
25/03/2016

I love you

Dis lekker by Dennys lol
25/03/2016

Dis lekker by Dennys lol

Lief speel weer pool!!!!
25/03/2016

Lief speel weer pool!!!!

24/03/2016

Kom kuier saam ons by Dennys, Maandag le nog veeeerrrrr!!!!!

Danki vi al jul harde werk.
17/02/2016

Danki vi al jul harde werk.

Lekker,lekker
17/02/2016

Lekker,lekker

Valenteinsdag was awsome, dankie vir almal wat ons ondersteun het en lekker saam grkuier het!!!
17/02/2016

Valenteinsdag was awsome, dankie vir almal wat ons ondersteun het en lekker saam grkuier het!!!

22/01/2016

Die 13 de Februarie het ons n Valenteins party hier by Dennys, pryse om te wen, kom kuier saam ons!!!! Dan die 14de Februarie het ons n spit braai, lekker slaai en groente saam die skaap vir slegs R50 per persoon, al die dames kry n gratis cocktail!!! Kan nie wag om almal te sien nie!!!!

D.J Donnevan is in the house en seun werk agter die bar vanaand, kom kuier saam ons, A.c en Stef.
15/01/2016

D.J Donnevan is in the house en seun werk agter die bar vanaand, kom kuier saam ons, A.c en Stef.

From the D.js point at Dennys
09/01/2016

From the D.js point at Dennys

Tabasco(Bouncer), Ac en Stephne!!!
08/01/2016

Tabasco(Bouncer), Ac en Stephne!!!

Address

Rietbok Street
Kathu
8446

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Denny's bar kathu posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Denny's bar kathu:

Share

Category