De Voerkraal Sports Bar

De Voerkraal Sports Bar kids playground mini golf

Dankie Jade! Dat ons by De Voerkraal jou spesiale dag saam met jou kon geniet en mooi maak! Dit was n voorreg vir ons.
28/09/2026

Dankie Jade! Dat ons by De Voerkraal jou spesiale dag saam met jou kon geniet en mooi maak! Dit was n voorreg vir ons.

En dan dankie aan al die ander mense en funksies wat ons hier by De Voerkraal saam met julle kon deel! Hier is nog n paa...
25/09/2026

En dan dankie aan al die ander mense en funksies wat ons hier by De Voerkraal saam met julle kon deel! Hier is nog n paar wonderlike fotos van wonderlike mense se samekoms!

Baie geluk aan baba van Heerden ons sien uit om jou te ontmoet!
25/09/2026

Baie geluk aan baba van Heerden ons sien uit om jou te ontmoet!

Melia ons hoop jy het lekker verjaar en ons hoop jou dag was net so spesiaal gewees soos dit vir ons was baie dankie!
25/09/2026

Melia ons hoop jy het lekker verjaar en ons hoop jou dag was net so spesiaal gewees soos dit vir ons was baie dankie!

Dankie en baie geluk Dané-lee met jou Verjaarsdag dis so wonderlik om dit saam. Met jou te kon deel.
25/09/2026

Dankie en baie geluk Dané-lee met jou Verjaarsdag dis so wonderlik om dit saam. Met jou te kon deel.

ASI Connect woman's day celebration what a wonderful and beautiful event!
25/09/2026

ASI Connect woman's day celebration what a wonderful and beautiful event!

Baie geluk Handre met jou verjaarsdag van ons almal by De Voerkraal Sports Bar dankie dat ons dit saam met jou kon deel!
25/09/2026

Baie geluk Handre met jou verjaarsdag van ons almal by De Voerkraal Sports Bar dankie dat ons dit saam met jou kon deel!

Ons hoop ons sien julle Sondag vir die Bokke! Ons sal oop wees so dag! So kom gerus en ondersteun hulle saam met ons
24/09/2026

Ons hoop ons sien julle Sondag vir die Bokke! Ons sal oop wees so dag! So kom gerus en ondersteun hulle saam met ons

Address

Reitzhof Plot 35
Kathu
8446

Opening Hours

Monday 16:00 - 02:00
Tuesday 16:00 - 02:00
Wednesday 16:00 - 02:00
Thursday 16:00 - 02:00
Friday 12:00 - 02:00
Saturday 12:00 - 02:00

Telephone

+27717133573

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Voerkraal Sports Bar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to De Voerkraal Sports Bar:

Shortcuts

Share

Category