Haakdoring Chillies

Haakdoring Chillies Ons maak 'n verskeidenheid van chilliess***e

31/08/2022

Great nuus ons het nuwe stock julle is welkom om bestellings te plaas. Ons nr is net 'n whatsapp nr. Of inbox net. Dankie vir elkeen se ondersteuning.

05/07/2022
05/07/2022

Binnekort begin ons met 'n nuwe resep vir xtra warm Habanerosous...

24/05/2022

Ons beplan 'n trip Secunda en Middelburg se area vanaf môre as iemand bestellings wil maak whatsapp my gerus

Chocolate chillie fudge
11/05/2022

Chocolate chillie fudge

Ons kort nog 'n bakgat naam vir ons nuwe sousie...
26/04/2022

Ons kort nog 'n bakgat naam vir ons nuwe sousie...

Nie eers die loadshedding stop ons om orders reg te kry wat môre moet Upington toe nie
20/04/2022

Nie eers die loadshedding stop ons om orders reg te kry wat môre moet Upington toe nie

Ander kliënte ook baie gelukkig met hul s***e.... Ook op amper als al getoets... Sien die volgende bestelling oppad... B...
15/04/2022

Ander kliënte ook baie gelukkig met hul s***e.... Ook op amper als al getoets... Sien die volgende bestelling oppad... Baie dankie vir jul ondersteuning ook...

15/04/2022

En as jy so video kry van hoe jy so sousie moet eet.. Lw... Sommer 3 lepels agter mekaar....

As die kliënt die pie so toe gooi met die sous... Moet jy weet.... Die pie swem in die sous...maar lyk baie lekker..
15/04/2022

As die kliënt die pie so toe gooi met die sous... Moet jy weet.... Die pie swem in die sous...maar lyk baie lekker..

Address

Gamagara
Kathu
8446

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Haakdoring Chillies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category