Die Pienk Padstal

Die Pienk Padstal Die Pienk Padstal is a landmark roadside stall situated in Kakamas, Northern Cape.
(453)

29/08/2026
27/08/2026
Nou Beskikbaar by Die Pienk Padstal @ R230:Van Boesmanland, na Kerkland, tot Annerland - Jan Grobbelaar & Hannelie van N...
08/08/2026

Nou Beskikbaar by Die Pienk Padstal @ R230:

Van Boesmanland, na Kerkland, tot Annerland - Jan Grobbelaar & Hannelie van Niekerk

Zamli Dadels in voorraad @ R145 / kg.
12/07/2026

Zamli Dadels in voorraad @ R145 / kg.

19/06/2026

Kyk net so, sommer in Junie al 🌼

Die huidige hoogwaterpiek is verby en die rivier sal nou redelik vinnig sak, maar gister het Augrabies nog wyd geloop.
19/05/2026

Die huidige hoogwaterpiek is verby en die rivier sal nou redelik vinnig sak, maar gister het Augrabies nog wyd geloop.

Die Oranjerivier gaan waarskynlik hierdie week die 3000 cumec perk oorsteek hier by ons. Vir almal wat Augrabies wil bes...
12/05/2026

Die Oranjerivier gaan waarskynlik hierdie week die 3000 cumec perk oorsteek hier by ons. Vir almal wat Augrabies wil besoek, let asseblief op die volgende inligting.

10/05/2026

Augrabies Falls 10/05/26 +- 2200 cumec and rising.
Nog groot water op pad. Moenie hierdie rondte mis nie.

Video: De Wet du Plessis

Medjool dadels - R120/kg boksie. Kontak asb 083 381 9272 per whatsapp vir reëlings indien u van ver wil bestel en versen...
09/05/2026

Medjool dadels - R120/kg boksie. Kontak asb 083 381 9272 per whatsapp vir reëlings indien u van ver wil bestel en versending verlang.

Kakamas padbrug 8 Mei 2026. Sterk water met nog baie op pad.
08/05/2026

Kakamas padbrug 8 Mei 2026. Sterk water met nog baie op pad.

Address

Main Road
Kakamas
8870

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 16:00
Sunday 08:00 - 14:00

Telephone

+27 (0)83 3819272

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Pienk Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category