26/06/2026
β³ποΈββοΈ CVO Eendrag Gholfdag 2026 ποΈββοΈβ³
Merk solank die datum in jou dagboek!
π
Saterdag, 25 Julie 2026
π Hartswater Gholfbaan
ποΈ American Scramble-formaat
π Vir meer inligting, kontak:
β’ Marianne β 072 625 6092
β’ Jaco β 064 663 2164
Ons sien uit daarna om jou op die baan te verwelkom! β³ππ