Doepies Koffiehuis

Doepies Koffiehuis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Doepies Koffiehuis, Coffee shop, Perseel 1C7, Jan Kempdorp.

Wou jy nog altyd leer hoe om ’n pragtige Royal Icing-koekie te maak? 😍Nou is jou kans!Kom geniet ’n lekker, kreatiewe da...
14/08/2026

Wou jy nog altyd leer hoe om ’n pragtige Royal Icing-koekie te maak? 😍
Nou is jou kans!

Kom geniet ’n lekker, kreatiewe dag saam met ons op 24 September by Doepies Koffiehuis. ☕️🌿

(Daar sal n 9:00 groep en n 14:00 groep wees👌🏼⏳)

💰 R150 per persoon

Jou kaartjie sluit in:
🤍 Jou eie Royal Icing-kit
🍪 ’n Koekie om huistoe te neem
☕️ ‘n Koffie
🥪 ’n Ligte ete

Kom geniet dit saam met jou vriendin of gesin🫶🏼

🎟️ Bespreek nou jou kaartjie!

Ons kan nie wag om saam met julle te koekie-versier, kuier en lekker te lag nie! 🤎🍪☕️

🥞
13/08/2026

🥞

10/08/2026
Jou man het gebel… 📞Hy sê jy kan kom kry net wat jy wil. 💅🏼🛍️☕️Sien julle dames more!🤎
09/08/2026

Jou man het gebel… 📞
Hy sê jy kan kom kry net wat jy wil. 💅🏼🛍️☕️

Sien julle dames more!🤎

03/08/2026
☕️🥞
28/07/2026

☕️🥞

🎉 WEN ’N BOS VAN 5 PROTEAS! 💐🌿 Hoe om in te skryf:• 👍 Like ons Facebook-blad• ❤️ Like hierdie plasing• 👥 Tag 3 vriende/v...
26/07/2026

🎉 WEN ’N BOS VAN 5 PROTEAS! 💐

🌿 Hoe om in te skryf:
• 👍 Like ons Facebook-blad
• ❤️ Like hierdie plasing
• 👥 Tag 3 vriende/vriendinne

Vir n bonus inskrywing‼️
• 📲 Deel hierdie plasing

🏆 Prys: ’n Pragtige bos van 5 proteas

📅 Trekking: Dinsdag, 4 Augustus

Address

Perseel 1C7
Jan Kempdorp
8550

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 16:00
Saturday 07:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doepies Koffiehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category