GRILL KING Heidelberg

GRILL KING Heidelberg 👑Welcome to Grill King Heidelberg! 🔥
Come enjoy delicious smoked meats, juicy steaks, burgers, ribs and more! Come hungry, leave happy! 🍖🍔

Generous portions, great flavours and affordable prices.

03/09/2026
28/08/2026

Op 4 September gaan dit vuurwarm wees by Grill King in Heidelberg! Kom geniet ñ onvergeetlike aand met Loufi, Mr Heinz & Biggy wat die verhoog gaan laat skud met ongelooflike live musiek.🎶
🎟️ Kaartjies is slegs R280 online of R300 by die deur. Moeinie wag tot dit te laat is nie - bespreek vandag al jou kaartjies en bring jou vriende saam vir ñ aand vol musiek, energie en goeie vibes! 🍻🎉Bespreek online op ons webtuiste: www.grillking.co.za

28/08/2026

Die burger weeg 1.4kg en met die chips en wings en bier of n milkshake weeg die hele ete 1.9kg. Die ete is R300 en as jy wen is dit verniet en jy het 25min om als klaar te maak. Ons sit jou dan op ons social media vir jou moment of fame en op ons MountainMan wall by die Restaurant en op ons website in die MOUNTAIN MAN GALLERY

( Beard Meats Food when you visit South Africa I'll give you an experience you will never forget will also give you a room in our hotel take you to a few places that I think should get more limelight)

27/08/2026

🔥BRAAI KWAAI KINGS!🔥

Maak jou braai hierdie naweek ekstra lekker! 🥩Agterkwarte vir slegs R99 per kg, of kry ñ heel of halwe vark vir net R65 per kg! 🐷🔥

📞Kontak Riaan, ons Butcher, vir bestellings en navrae: 074 449 6463

27/08/2026

Hierdie naweek is daar lekker geelvet-biltong te koop in die bar! 🥩 Kom kuier saam met ons, geniet die rugby op die groot skerm en maak ñ lekker naweek daarvan. 🏉 Ons sien julle ook 4 September by die groot show met Loufi, Biggy & Mr Heinz! 🎶Kaartjies is R280 online en R300 by die deur. Bespreek nou julle kaartjies op ons webtuiste: www.grillking.co.za

27/08/2026

Dankie vir al die ondersteuning met julle ons awsome kliente gan ons kan groei na hoogtes waar die ons kan help vlieg
#

Address

Voortrekker Street
Heidelberg
1441

Opening Hours

Monday 16:00 - 23:59
Tuesday 09:00 - 00:00
Wednesday 09:00 - 00:00
Thursday 09:00 - 00:00
Friday 09:00 - 02:00
Saturday 09:00 - 02:00
Sunday 09:00 - 16:00

Telephone

+27729060749

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GRILL KING Heidelberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to GRILL KING Heidelberg:

Shortcuts

Share

Category