21/03/2026
Vanoggend se ‘Hike for SPCA Heidelberg’ was ‘n massiewe sukses! Ver meer mense het opgedaag as wat ons almal verwag het.
Wel done Howell Properties met die event. Dis ‘n amazing Inisiatief.
Koffie bring verseker die gemeenskap bymekaar.