Golfers Pub & Grill

Golfers Pub & Grill Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Golfers Pub & Grill, Restaurant, Golf Club Hartswater, Hartswater.

Kom geniet die aand saam met ons !!
22/02/2016

Kom geniet die aand saam met ons !!

Na goeie reën die afgelope twee weke word alles weer mooi groen dankie VADER vir U seëninge. Die Dassie Classic lê voor ...
24/01/2016

Na goeie reën die afgelope twee weke word alles weer mooi groen dankie VADER vir U seëninge. Die Dassie Classic lê voor die deur! Kom geniet dit saam met ons die 4 & 5 Maart 2016 !!

22/12/2015

Pub & Grill

24 Desember - Kombuis oop tot 5uur
- Kroeg oop tot 8uur

25-27 Desember gesluit

*Geseënde Kersfees vir al ons getroue kliënte*

21/12/2015

Ons is opsoek na 'n bestuurder of bestuurderes, asook kroegdames of kroegmans. Kontak JP: 083 375 7512 of Riaan: 082 948 2100

Maandbeker finaal kersboom afsluiting 2015!!
12/12/2015

Maandbeker finaal kersboom afsluiting 2015!!

Hartswater maak gereed vir die interklub kompetiesie te Jan Kempdorp !!A span Kaas en wyn span !!
28/11/2015

Hartswater maak gereed vir die interklub kompetiesie te Jan Kempdorp !!A span Kaas en wyn span !!

Hoërskool Hartswater borgdag prywenners !!
15/11/2015

Hoërskool Hartswater borgdag prywenners !!

Motorite Handelaars Gholfdag "Rooipropfynproe wyn Gholftoer " manne vanaf Kuruman
08/11/2015

Motorite Handelaars Gholfdag "Rooipropfynproe wyn Gholftoer " manne vanaf Kuruman

Lekker niner gholf dag !!
05/11/2015

Lekker niner gholf dag !!

24/09/2015

Address

Golf Club Hartswater
Hartswater
8570

Telephone

0765257967

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Golfers Pub & Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category