The Golden Mug

The Golden Mug Coffee Shop & Gifts

23/06/2026
22/06/2026

Ek moet deel.
Net Vrydagaand het my kinders se skool een amazing DamesFunksie gehost en nie net met enigiemand nie maar met, Mel die Storieverteller.SY WAS SKITTEREND!!!!!
Vir die wat daar was sal die verstaan.Haar hele verhaal en storie het gegaan oor hoe vinnig ons as "vrou" of "mans" maar meestal vrouens vinnig is om iets te deel op social media.Of jy nou regtig weet wat aan gaan dit maak nie saak nie solank jy net vinnig en so gou as moontlik die eerste een kan wees om iets te comment op social media.Hetsy dit facebook/instagram/TikTok/whatsapp/jou status ens is....JY moet die eerste wees.EN EN hoe vinnig ons is om een klein foutjie raak te sien uit ñ miljoen regte dinge en dit teen daardie persoon te kan hou vir die res van jou lewe.In plaas van om verby dit te kyk en die mooi te waardeer.Nee ons sal eerder sleg maak as om goed te praat.
Ek is nou al meer as 15 j in die catering bedryf en geniet elke oomblik daarvan om te sien hoe almal my kossies/koeke en nog meer geniet.Dit boost my energie net nog meer.
Maar nou het ek twee famous fans gekry wat my nou kan kritiseer oor een klein spel fout op een van my advertensies.Mense dit is nou crazy verby.
Ek het in Saturday ñ "e" gebruik en nie ñ "u" nie.Ai ai ai ai ai julle!!!!!

Maar wat die twee tannie nie weet nie is dat ek behartig twee vol besighedes, huishouding (sonder nannies), kinders met vol skool en sport aktiwiteite, my besigheid se rakke moet vol wees met allerhande lekker goed om te eet.So admin werk kom laaste.So daar is dalk eers tyd 23h00 om vinnig ñ advertensie te design en te adverteer.So moenie my krysig oor een spel fout nie.Bring julle vriende en familie en kom kuier by ons.
Vriendelike Groete

17/06/2026
What a morningFantastic bunch of ladies enjoying a special session with there Host Marita Kruger - Neuro Wellness Coach....
02/06/2026

What a morning
Fantastic bunch of ladies enjoying a special session with there Host Marita Kruger - Neuro Wellness Coach.This makes it worth everyday to open our doors.Thank you ladies, see you again.

Address

4 Gericke Road, Voorbaai
Hartenbos
6503

Opening Hours

Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 14:00

Telephone

+27711198539

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Golden Mug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Golden Mug:

Share

Category