Seemeeu Vis en Tjips

Seemeeu Vis en Tjips Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Seemeeu Vis en Tjips, Food Truck, R102, Mossel Bay, Hartenbos.

Skool vakansie is amper weer om die draai, bespreek vir 7 dae of meer en ontvang 25% afslag!
24/04/2024

Skool vakansie is amper weer om die draai, bespreek vir 7 dae of meer en ontvang 25% afslag!

Ondersteun asseblief Ouma Seemeeu met haar Oumie pet sitter besigheid. Die ouma sal julle diere kinders die liefde en aandag gee wat hulle verdien terwyl julle weg is.

Ondersteun asseblief Ouma Seemeeu met haar Oumie pet sitter besigheid. Die ouma sal julle diere kinders die liefde en aa...
05/04/2024

Ondersteun asseblief Ouma Seemeeu met haar Oumie pet sitter besigheid. Die ouma sal julle diere kinders die liefde en aandag gee wat hulle verdien terwyl julle weg is.

As iemand weet van iemand wat die foodtruck wil koop. 85 000.00 Hy is reg om te werk. Als gas.
16/12/2023

As iemand weet van iemand wat die foodtruck wil koop. 85 000.00 Hy is reg om te werk. Als gas.

As enige iemand belangstel om die Foodtruck oor te koop. Skakel my gerus op 0849524790. Hy sal nog in Hartenbos wees tot...
13/12/2023

As enige iemand belangstel om die Foodtruck oor te koop. Skakel my gerus op 0849524790. Hy sal nog in Hartenbos wees tot einde volgende week. Groete, Johan Liebenberg.

13/12/2023

Oom Seemeeu gaan ongelukkig nie meer voort met besigheid nie. Dankie vir die ondersteuning in die kort tyd.

06/12/2023

Hierdie week is ons van Donderdag tot Sondag oop.

29/11/2023

Ons sal die week oop wees Vrydag, Saterdag & Sondag

25/11/2023

Ons gaan ongelukkig agv loadshedding nagevolge nie vis hê vir more nie. Sal eers weer volgende Donderdag kan oopmaak.

21/11/2023

Die week is n besige week by HART & BOSCH Village . Maak Gerus n draai by Oom Seemeeu Vir n lekker vissie. Ons is die week vanaf Donderdag tot Sondag daar.

Lekker besige dag by HART & BOSCH Village .
18/11/2023

Lekker besige dag by HART & BOSCH Village .

Dis waar ons nou staan. Elke Donderdag tot Sondag van 10 uur af. Sal Seisoen tyd die tye aanpas. HART & BOSCH Village .h...
16/11/2023

Dis waar ons nou staan. Elke Donderdag tot Sondag van 10 uur af. Sal Seisoen tyd die tye aanpas. HART & BOSCH Village .

https://goo.gl/maps/RpnZGFXinZcVfEHk7.

Find lokale virksomheder, se kort og få rutevejledninger i Google Maps.

Oom Seemeeu is begin Om die oorspronklike "Oom Seemeeu" Johan Smuts se liefde vir sy kliente en sy Vis en Chips winkel t...
16/11/2023

Oom Seemeeu is begin Om die oorspronklike "Oom Seemeeu" Johan Smuts se liefde vir sy kliente en sy Vis en Chips winkel te laat voortleef. Ons staan by Hart & Bosch Village. Tannie Barbara is daar met al haar resepte.Maak n draai.

Address

R102, Mossel Bay
Hartenbos
6500

Opening Hours

Thursday 10:00 - 16:00
Friday 10:00 - 16:00
Saturday 10:00 - 16:00
Sunday 10:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Seemeeu Vis en Tjips posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category