Hartenbos Koswerf

Hartenbos Koswerf Delicious food and drinks

🥳Swart-Vrydag!!  Kry 'n gratis Devil's Peak 340ml Striker Lager by enige hoofgereg🤪Sien julle daar! ATKV-Hartenbos      ...
25/11/2022

🥳Swart-Vrydag!!

Kry 'n gratis Devil's Peak 340ml Striker Lager by enige hoofgereg🤪

Sien julle daar!

ATKV-Hartenbos

Hartsmense, samesyn en lekker kos... dis mos waarvan goeie herinneringe gemaak is! ❤️Gee vir Ma ’n blaaskans hierdie Son...
10/11/2022

Hartsmense, samesyn en lekker kos... dis mos waarvan goeie herinneringe gemaak is! ❤️

Gee vir Ma ’n blaaskans hierdie Sondag met ons heerlike etes by Koswerf. 🥘

Kom kry ’n Sondagmiddag-wegneemete vir R75 en gaan geniet dit langs die see 🌊 of spandeer die middag saam met ons en bespreek jou plek vir ’n heerlike Sondagbuffet.

Hierdie Sondag se buffet is slegs R120 per persoon en R80 vir kinders onder 12.

Onthou om jou bord kos te bespreek voor Vrydag 17:00 om te verseker dat jy ’n heerlike ete kan geniet Sondag 11:30.

☎️Skakel Koswerf vir meer inligting by 044 ‪601 7223‬

05/10/2022
Kom maak 'n draai by Koswerf die vakansie.😁🦐🥐🍗
03/10/2022

Kom maak 'n draai by Koswerf die vakansie.😁🦐🥐🍗

Kom maak 'n draai by Koswerf die vakansie.😁🦐🥐🍗

Address

Seefront Sentrum, Paardekraal Weg
Hartenbos
6520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartenbos Koswerf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category