26/08/2026
Kom besoek ons gerus in George, by die jaarlikse Landbouskou!! Is ñ geleentheid om nie te mis nie! Sien uit daarna om julle te sien. Heerlike Koffie, Tuisgebakte Beskuit en koekies. Milkshakes ook beskikbaar!
Dankie vir elke klient se ondersteuning. 💕