Die Opstal Eethuis

Die Opstal Eethuis We serve a selection of light meals: salads, fresh baguettes, hot subs, pita, and wraps

29/07/2024
Dit is omdat dit 72 uur neem om te maak, en dit kan net deur 3 Italiaanse sjefs in jou huis gemaak word.Die pizza word b...
21/04/2023

Dit is omdat dit 72 uur neem om te maak, en dit kan net deur 3 Italiaanse sjefs in jou huis gemaak word.Die pizza word bedek met 3 soorte kaviaar, bufala mozzarella, kreef van Noorweรซ en Cilento, en pienk Australiese seesout.

Ons belowe ons pizzas is lekkerder en goedkoper ๐Ÿ˜œ

079 890 6420 | [email protected]

Ons geniet sjokolade maak nie saak in watse vorm dit voorkom nie; Solid of vloeistof, solank dit in ons maag beland.079 ...
19/04/2023

Ons geniet sjokolade maak nie saak in watse vorm dit voorkom nie; Solid of vloeistof, solank dit in ons maag beland.

079 890 6420 | [email protected]

Slaan 'n nuwe blaar oor met 'n gesonde leefstyl. Geniet ons hoender slaai om die avontuur af te skop!079 890 6420 | Wiku...
12/04/2023

Slaan 'n nuwe blaar oor met 'n gesonde leefstyl.

Geniet ons hoender slaai om die avontuur af te skop!

079 890 6420 | [email protected]

Address

1 Jan Smuts Avenue, Meerhof
Hartbeespoort
0216

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Opstal Eethuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category