Di Kat

Di Kat Catering, decor, flowers, planning for any function, big or small. Plus everyday meals and platters

Ons tel nr vir oproepe gaan verander, maar ons W/app nr bly dieselfde. Kontak ons vir enige etes, platters, spesiale fun...
12/07/2024

Ons tel nr vir oproepe gaan verander, maar ons W/app nr bly dieselfde.
Kontak ons vir enige etes, platters, spesiale funksies en geleenthede

09/05/2024

DI KAT KOM WEER EN WEER EN WEER... Nuwe gedaante, nuwe spyskaart, nuwe bederf. Hou ons dop!!

Mooi tafels, lekker kos, wonderlike vriende en als met liefde gedoen. Tog binne jou begroting. Kontak Madelé by DI KAT. ...
23/01/2022

Mooi tafels, lekker kos, wonderlike vriende en als met liefde gedoen. Tog binne jou begroting. Kontak Madelé by DI KAT. Ons help herinneringe bou

Funksies hoef nie groot te wees om spesiaal te wees nie! Kontak ons nou!
22/10/2021

Funksies hoef nie groot te wees om spesiaal te wees nie! Kontak ons nou!

Vandag is DI KAT 8jaar oud!! En ons kan net DANKIE sê vir almal.se.wonderlike ondersteuning. Ons gaan werklik van krag t...
06/09/2021

Vandag is DI KAT 8jaar oud!! En ons kan net DANKIE sê vir almal.se.wonderlike ondersteuning. Ons gaan werklik van krag tot.krag. En grootste DANKIE aan my God en Vader.

Van die vrolikste Damestee tot die dierbaarste Babatee en lekkerste Paasfees cupcakes! Alles by DI KAT
08/04/2021

Van die vrolikste Damestee tot die dierbaarste Babatee en lekkerste Paasfees cupcakes! Alles by DI KAT

08/04/2021

Onthou ons kook elke dag 'n gesonde ete vir jou @ slegs R60. Raak deel van ons Wapp groep vir die spyskaart. Kontak ons by 0829257240

Kom reël nou jou funksie, klein of groot, troue, tee party, babatee, spitbraai, kantoorfunksie of verjaarsdag hier  by D...
11/03/2021

Kom reël nou jou funksie, klein of groot, troue, tee party, babatee, spitbraai, kantoorfunksie of verjaarsdag hier by DI K🐈T! Beste prys, beste kos, beste diens!

Raak deel van ons Wapp groep en kry elke dag ons SPECIALS en ook elke Maandag ons week se spyskaart. Stuur jou naam en t...
09/03/2021

Raak deel van ons Wapp groep en kry elke dag ons SPECIALS en ook elke Maandag ons week se spyskaart. Stuur jou naam en tel nr na 0829257240

SPECIALS vir vandag by DI K🐈T: CALAMARI SLAAI - R50REUSE VETKOEK met kerrie maalvleis - R40Bestel voor 11h00 by 08292572...
18/02/2021

SPECIALS vir vandag by DI K🐈T:
CALAMARI SLAAI - R50
REUSE VETKOEK met kerrie maalvleis - R40

Bestel voor 11h00 by 0829257240

Wat 'n goeie week het DI K🐈T gehad!!
15/02/2021

Wat 'n goeie week het DI K🐈T gehad!!

Address

101 Warden Street
Harrismith
9880

Telephone

+27829257240

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Di Kat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category