Drie Pikkewyne

Drie Pikkewyne Drie Pikkewyne Restaurant is a beach front restaurant situated in Jongensfontein, a small but beauti We will be closed on:
■ 25 December 2020
■ 1January 2021

See, sand en STEAKaand op Jongensfontein, kom en geniet dit, ons kyk uit vir jou...! Amper elke Donderdagaand.
24/09/2026

See, sand en STEAKaand op Jongensfontein, kom en geniet dit, ons kyk uit vir jou...!

Amper elke Donderdagaand.

Kom geniet die opkomende skoolvakansie. Almal is welkom...!
24/09/2026

Kom geniet die opkomende skoolvakansie. Almal is welkom...!

TOURISM MONTH - Drie Pikkewyne is a unique seaside restaurant in the coastal town of Jongensfontein, a mere 15-minute drive from Stilbaai.

The restaurant offers a beautiful seaside setting, with a menu of local and flavorful meals to suit a variety of tastes. The restaurant offer delicious breakfasts, unforgettable lunches, appetizing dinners and refreshing drinks.

Holidaymakers looking for refreshing drinks are spoiled for choice with sundowners on the deck, seaside views and a cozy beach bar.

Hessequa Tourism invites the traveller community to experience the relaxing atmosphere of the Drie Pikkewyne Restaurant by visiting the town of Jongensfontein during your next holiday.

This Tourism Month, lets celebrate our love for tourism and authentic experiences and support these incredible local facilities and towns.

📍Jongensfontein
📞028 755 8110

Photo Credit: Drie Pikkewyne

Garden Route & Klein Karoo Tourism l Hessequa Municipality l The South African l Ivan Meyer l Stilbaai Toerisme / Stilbaai Tourism

Dis Donderdag en STEAKaand vanaand op Jongensfontein.Dit beloof om weer heerlik te wees met ń lieflike warm kaggelvuur w...
17/09/2026

Dis Donderdag en STEAKaand vanaand op Jongensfontein.
Dit beloof om weer heerlik te wees met ń lieflike warm kaggelvuur wat brand in die voorhuis terwyl die musiek saggies in die agtergrond speel... ontspan terwyl ons regmaak vir aandete .

STEAKbraai vanaand by ons op Jongensfontein.Of dit nou reën, hael of sneeu. Ons steek solank die kaggel aan om die voorh...
10/09/2026

STEAKbraai vanaand by ons op Jongensfontein.
Of dit nou reën, hael of sneeu.
Ons steek solank die kaggel aan om die voorhuis te verhit en sien uit om julle vriendelik te ontvang...

Die 3de toets skop af om 17h00. Kom kyk saam, eet ietsie lekkers en dink net, geen vuil skottelgoed by die huis nie...Sp...
05/09/2026

Die 3de toets skop af om 17h00. Kom kyk saam, eet ietsie lekkers en dink net, geen vuil skottelgoed by die huis nie...
Springboks op Jongensfontein

Al is dit koud braai ons steeds die lekkerste STEAK by ons weeklikse STEAKaand op Jongensfontein Kom en geniet!!!
03/09/2026

Al is dit koud braai ons steeds die lekkerste STEAK by ons weeklikse STEAKaand op Jongensfontein
Kom en geniet!!!

Die rugbykoors loop hoog. Kom ondersteun saam met ons die Springboks wanneer hulle om 17h00 uitdraf vir die tweede toets...
28/08/2026

Die rugbykoors loop hoog. Kom ondersteun saam met ons die Springboks wanneer hulle om 17h00 uitdraf vir die tweede toets teen NZ.

STEAKaand op Jongensfontein Terwyl die vuurtjie heerlik brand en u rustig ontspan maak ons bekwame span vir u die lekker...
27/08/2026

STEAKaand op Jongensfontein
Terwyl die vuurtjie heerlik brand en u rustig ontspan maak ons bekwame span vir u die lekkerste kos...
Kom en geniet dit!!!

STEAKaand vanaand beloof om weer heerlik te wees. Kom geniet dit gerus...
20/08/2026

STEAKaand vanaand beloof om weer heerlik te wees. Kom geniet dit gerus...

Kom kyk saam met ons rugby op Saterdag 22 Augustus. Afskop is om 17h05.
18/08/2026

Kom kyk saam met ons rugby op Saterdag 22 Augustus. Afskop is om 17h05.

Address

8 Strand Street
Groot-Jongensfontein
6675

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 20:00
Friday 09:00 - 20:00
Saturday 09:00 - 20:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

0287558110

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Drie Pikkewyne posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category